Volk Tupí

Die Tupí (Portugees: tupi, ; Spaans: tupí, ) was eens een van die grootste etniese groepe inheems aan Brasilië voor die kolonisasie van die Amerikas en het die taal Tupí gebesig.

Sedert die Portugese verowering van Brasilië het hulle met die nou verwante Guaraní vermeng. Hul taal Tupí is ook nou verwant aan Guaraní, maar dit is in teenstelling met laasgenoemde 'n uitgestorwe taal.

Tupí
'n Tupí-vrou'n Tupí-man
Albert Eckhout se skilderye van Tupís
Totale bevolking: 1 000 000 (histories)
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Brasilië Brasilië
Taal: TupíPortugees
Geloofsoortuiging: Christendom (Rooms-Katolieke Kerk, Protestantisme), Animisme
Verwante etniese groepe: Guaraní

Volgens deskundiges het die Tupí sowat 2900 jaar gelede hulle langs die Atlantiese Oseaan-kus gevestig en daarvandaan suid migreer.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

AmerikasBrasiliëEtniese groepGuaraníGuaraní (volk)PortugeesSpaansTaalTupí

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VoorsetselVryheidsdagSwangerskapBerilliumMusiekDie GelofteCarike KeuzenkampDirekte en Indirekte redeHemelvaartShakaJaco JacobsReddingskakeOranjerivierVersamelnaamAalwynKoolstofdioksiedRenaissanceGriepMaanGregoriaanse kalenderMartin Luther King jr.Heidelberg, GautengNic de JagerWeer (meteorologie)ByBeeldspraakNag van die lang messeLikkewaanCheslin KolbeHeuningbyGeografie van Suid-AfrikaLys van landeSwamNatuurlike hulpbronLys van woestyneKrugerwildtuinWapen van Suid-AfrikaBynierLien se lankstaanskoenePikkewynHomoniemPeriodieke tabelLieweheersbesieAsiëIntensiewe vormGeweldOmtrek, oppervlakte en volumeMetaalnywerheidHolocaustPirow BekkerCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaSiya KolisiBrugOrgasmeOmanRefentse MorakeVergelykings (taalkunde)Gianna MichaelsJode in Suid-AfrikaVoorvoegselJudaïsmeIsraelWisselkoersJapanWaarheid-en-versoeningskommissiePatriotic AllianceLandbou-ingenieursweseVrouRassismeKoos du PlessisWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaBysteekLys van Griekse mitologiese figureKeelseerWiki Commons🡆 More