Volk Guaraní

Die Guaraní (Guaraní: Guarani) is 'n etniese groep inheems aan Argentinië, Bolivië, Brasilië en Paraguay wat met die taal Guaraní verband hou.

Die etniese groep omvat sowat 270 700 mense en hulle praat Guaraní, Portugees of Spaans as moedertaal. Dit is naas die Quechua, Aymara en Mapuche een van die grootste inheems etniese groepe in Suid-Amerika.

Guaraní
Volk Guaraní
'n Guaraní-gesin in Brasilië
Totale bevolking: ca. 270 700
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Argentinië Argentinië

Vlag van Bolivië Bolivië
Vlag van Brasilië Brasilië
Vlag van Paraguay Paraguay

Taal: GuaraníPortugeesSpaans
Geloofsoortuiging: Christendom (Rooms-Katolieke Kerk, Protestantisme), Animisme
Verwante etniese groepe: Chaná, Aché, Chané, Kaingang, Mbayá, Tupi, Mbyá Guaraní
Volk Guaraní
Vlag van die Guaraní

Die Guaraní se tradisionele strek in die hedendaagse Paraguay tussen die Río Uruguay en die Río Paraguay, Argentinië se Misiones-provinsie, Brasilië se suide asook dele van Uruguay en Bolivië. Die Guaraní was een van die eerste inheemse volke van Suid-Amerika wat met die Europeërs in kontak gekom het.

Eksterne skakels

Tags:

ArgentiniëAymara (volk)BoliviëBrasiliëEtniese groepGuaraníMapucheMoedertaalParaguayPortugeesQuechua (volk)SpaansSuid-AmerikaTaal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

André SchwartzPornografiese akteurUniversiteit StellenboschRynhessePolisieErnstige akute respiratoriese sindroom koronavirus 2Tweede WêreldoorlogNuwe TestamentSkoonma-se-tongGoogle MapsISBN (identifier)KruisigingSterrestelselCarles PuigdemontBruin huisslangRooiwaterStuitjieKoggelmanderAfrikaanse taalleerWikimaniaKlimaatJohan StemmetGriekelandN.P. van Wyk LouwApostoliese GeloofsbelydenisJagluiperdSowjetunieAfrikaanse woordelys en spelreëlsBaarmoederPersoonlikheidKriekLiefdeSonsteekTaalGoogleWortelWikiquoteKankerRefentse MorakeRugbywêreldbeker 1991Jannie du ToitDeelstate van die Verenigde State van Amerika2024 Japannese Grand PrixSarah Rose KarrCobus RossouwGrasMarga van RooyVerenigde KoninkrykJeugdagDuitse maselsEkostelselWynsteenPerdAspergersindroomBloedsomloopstelselHoofpynHekseryLuiperdBrandmondsindroomAasblomRam (sterreteken)SwitserlandNAVOVratJaco du PlessisRugbywêreldbeker 1987Aarde se atmosfeerWayback MachineSamsung GroepAfrikanersKunsmatige intelligensieSlag van Bloedrivier🡆 More