Guaraní

Guaraní (avañe'ẽ, , letterlik: die mense se taal) is naas Quechua die belangrikste inheemse taal van Suid-Amerika wat deur sowat 4,9 miljoen mense in Argentinië, Bolivië, Brasilië en Paraguay gepraat word.

    Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Guaraní (volk).

Dit word veral deur die Guaraní gepraat en vorm saam met Aymara, Quechua en Spaans die amptelike tale van Bolivië asook saam met Spaans die amptelike tale van Paraguay.

Guaraní
Avañe'ẽ 
Uitspraak: [aʋãɲẽˈʔẽ]
Gepraat in: Vlag van Argentinië Argentinië
Vlag van Bolivië Bolivië
Vlag van Brasilië Brasilië
Vlag van Paraguay Paraguay
Totale sprekers: 4,9 miljoen
Taalfamilie: Tupí
 Tupí-Guaraní
  Guaraní 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Bolivië Bolivië
Vlag van Paraguay Paraguay
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: gn
ISO 639-2: grn
ISO 639-3: grn 
Verspreiding van Guaraní
Guaraní
Verspreiding van Guaraní

Guaraní word oorwegend in die noordweste en noordooste van Argentinië, in die suidooste van Bolivië, in die suide van Brasilië en in Paraguay gepraat. Dit vorm saam met ander taalgroepe soos Guarayu, Tupí, Tenetehara, Kawahib en Xingu die taalfamilie Tupí-Guaraní, waarvan Tupí en Tupinambá verdere bekende, maar uitgestorwe, tale is. Bekende Afrikaanse leenwoorde uit Guaraní of die nouverwante Tupi sluit kapibara, jaguar, jaguarundi, tapir, Maracas, nandoe en piranha in.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Guaraní 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Guaraní

Tags:

Amptelike taalArgentiniëAymaraBoliviëBrasiliëGuaraní (volk)ParaguayQuechuaSpaansSuid-AmerikaTaal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KoolhidraatSikloonNatuurbewaringAarverkalkingElandréInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandLys van nedersettings in Suid-AfrikaNamakwalandDirekte en Indirekte redeSydneyMynbedryf van Suid-AfrikaWesterse filosofieWoestynDriehoekKonsentrasiekampEreksieMosambiekVloeistofTafelbergHortologieVierkantswortelOnderhandelinge om apartheid te beëindigDwelmmiddelMangelontstekingGalblaasLoftus MaraisApostoliese GeloofsbelydenisDroogteBynierGrondbesoedelingKlimaatveranderingKrygkorChristendomVrystaatTsoenamiKonjunktivitisRob HersovMuishondVerlede tydPresident van Suid-AfrikaKlankverskynselsNeurenberg-verhorePriemgetalKameelperdPaddaSeksuele penetrasieKunsmatige algemene intelligensieWiskundeKitaarSpringbokkeProteïenMantisFilistyneSeegolfMetafoorDigvormKolonoskopieSonkragOmgewingsbeheerBreinIndustriële RevolusieOnse VaderStilleweInkomsteGrondwetVoorsetselNederlandNasionale PartyGautengBank (finansiële instelling)TelkomNatuurlike hulpbronMeeueVarkgriepWithaaiSlawerny🡆 More