Thomas Hobbes: Engelse filosoof

Thomas Hobbes (1588 - 1679) was 'n Engelse filosoof wat vandag onthou word vir sy werk rakende politiese filosofie.

Sy 1651-boek, Leviathan, het die fondasie gevestig vir die meerderheid Westerse politieke filosofie uit die oogpunt van "sosiale kontrak"-teorie.

Thomas Hobbes
Thomas Hobbes: Engelse filosoof
Gebore 5 April 1588
Westport naby Malmesbury, Wiltshire, Engeland
Oorlede 4 Desember 1679 (op 91)
Derbyshire, Engeland
Nasionaliteit Vlag van Engeland Engeland
Vakgebied Politieke filosofie, geskiedenis, etiek, meetkunde
Beïnvloed deur Aristoteles, Thucydides, Tacitus, René Descartes, Grotius, Niccolò Machiavelli
Invloed op Westerse politieke filosofie en sosiologie

Hobbes het ook aan 'n wye verskeidenheid ander vakgebiede bygedra, waaronder geskiedenis, meetkunde, die fisika van gasse, teologie, etiek, algemene filosofie en politieke wetenskap. Hy het tydens die Engelse Burgeroorlog gelewe en die geweld en wetteloosheid van sy tyd het hom sterk beïnvloed.

Tags:

15881679EngelandFilosofiePolitieke filosofieSosiale kontrak

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KrampVoegwoordBrandAkkedisKameelperdHondsdolheidVersamelnaamVeeartsSaartjie BaartmanAbstraksie (rekenaarwetenskap)KlimaatAluminiumGeskiedenis van Suid-AfrikaLys van hoofstedeMachu PicchuEkonomiese sektorKoppeltekenErosietipesBloedvergiftigingNarsismeTsonga7de LaanSkilpadArabiesNederduitse Gereformeerde KerkLys van chemiese elemente volgens atoomgetalNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaChristendomSeksuele penetrasieGenreGasAristotelesAfrikanersBeroerteParlement van Suid-AfrikaFiela se kindJenewerbessieDieregeluideMasizole MnqaselaHaasKewerSosiale mediaLys van politieke partye in Suid-AfrikaGriekwa-AfrikaansGroot vyf0 (getal)BybelWiskundeDemokrasieHadjOrale seksAardverwarmingWet op NaturellengrondKolorektale kankerByeboerderyBaarmoederIhramAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBiblioteekNuwe TestamentVenesiëIntensiewe vormBorsvergrotingAsiëWiki CommonsSikloonSebraWaterbesoedelingBreyten BreytenbachCarike KeuzenkampWaterkringloopLys van Suid-Afrikaanse skrywersKatKalsiumOpenbare betrekkingeKlere🡆 More