Thohoyandou

Thohoyandou is 'n stad, geleë aan die suiderhange van die Soutpansberg in Suid-Afrika, en het 'n bevolking van sowat 70 000 in 2011 gehad.

Thohoyandou

Tshiluvhi
Nandonidam, Thohoyandou
Nandonidam, Thohoyandou
Thohoyandou is in Limpopo
Thohoyandou
Thohoyandou
Thohoyandou Thohoyandou se ligging in Limpopo
Koördinate: 22°57′S 30°29′O / 22.950°S 30.483°O / -22.950; 30.483 30°29′O / 22.950°S 30.483°O / -22.950; 30.483
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieLimpopo
DistrikVhembe
MunisipaliteitThulamela
Stigting1977
Oppervlak
 • Totaal42,62 km2 (16,46 vk. myl)
Hoogte
724 m (2 375 ft)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal69 453
 • Digtheid1 630/km2 (4 200/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.2%
 • Indiërs/Asiërs4.1%
 • Bruin mense0.2%
 • Swart mense95.5%
 • Ander0.1%
Taal (2011)
 • Venda 84.7%
 • Tsonga 2.6%
 • Engels 2.1%
 • Noord-Sotho 1.2%
 • Ander 9.4%
Poskode (strate)
0950
Skakelkode015

Geskiedenis

Die stad het ontstaan as gevolg van die beleid van afsonderlike ontwikkeling van die 1970's en 1980's. Dit is ontwikkel as die hoofstad van Venda. Die naam beteken die "kop van die olifant".

Vervoer

Daar bestaan 'n klein plaaslike lughawe, die PR Mphephu-lughawe.

Thohoyandou 
Taxi's wag in die skadu in Thohoyandou

Sien ook

Bronne

Tags:

Thohoyandou GeskiedenisThohoyandou VervoerThohoyandou Sien ookThohoyandou BronneThohoyandouSoutpansbergSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

FotosinteseBruto binnelandse produkLys van medisinale kruieVersoeningsdagTrekarbeidBedryfstelsel (inligtingstegnologie)DwelmmiddelMarsNazi-DuitslandGevolge van aardverwarming op oseaneMickey MuisHamburgerMangelontstekingGroot GatMiljardIsraelPlastiekSlawernyVarkNasiebouMiddelmisbruikGewone luislangNoord-KaapTienie HollowayLiefdeSwitserlandMartin Luther King jr.Vierde Industriële RevolusieHector PietersonHoenderAlkoholismeLandbouEierstokAnrich HerbstDigitale en analogiese tydBreinvliesontstekingWhatsAppLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsKriekSteve HofmeyrVlinderMorfeemAkuutAfrikaanse naguilKunsmatige intelligensieGroepsdrukMisdaadBywoordAtlantiese OseaanPornografiese subgenresNedersettingEkostelselDrinkwatervoorsieningVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameElon MuskWerkwoordKokerboomElektroniese of digitale mediaBTWKewerSekondêre sektor van die ekonomieSowjetunieUnited Democratic FrontRobbeneilandKlimaatNasionale VrouedagSlag van Cuito CuanavaleEugenetikaAnale kankerLongontstekingSlangFluoorHipoteseSkarlakenkoorsAustralië🡆 More