Giyani

Giyani is 'n groot dorp in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika, en die voormalige hoofstad van die tuisland Gazankulu.

Nabygeleë dorpe sluit in Modjadjiskloof en Thohoyandou. In 2011 het die dorp 'n bevolking van 25 954 gehad, waarvan 25 157 (96.9%) Swart was.

Giyani
'n Verkeerskruising en winkelsentrum in Giyani.
'n Verkeerskruising en winkelsentrum in Giyani.
Giyani is in Limpopo
Giyani
Giyani
Giyani Giyani se ligging in Limpopo
Koördinate: 23°18′36″S 30°42′23″O / 23.31000°S 30.70639°O / -23.31000; 30.70639 30°42′23″O / 23.31000°S 30.70639°O / -23.31000; 30.70639
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieLimpopo
DistrikMopani
MunisipaliteitGroter Giyani
Stigting1903
Regering
 • TipePlaaslike Munisipaliteit
Oppervlak
 • Totaal19,51 km2 (7,53 vk. myl)
Hoogte
484 m (1 588 ft)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal25 954
 • Digtheid1 330/km2 (3 400/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.5%
 • Indiërs/Asiërs2.0%
 • Bruin mense0.2%
 • Swart mense96.9%
 • Ander0.4%
Taal (2011)
 • Tsonga86.8%
 • Engels2.7%
 • Noord-Sotho2.7%
 • Venda1.7%
 • Ander6.2%
Poskode (strate)
0826
Poskode (posbusse)
0826
Skakelkode015

Geskiedenis

Die dorp het ontstaan as gevolg van die regeringsbeleid van afsonderlike ontwikkeling van die 1970's en 1980's. Dit is ontwikkel as die hoofstad van Gazankulu. Dit is die tradisionele tuiste van die Sjangaan- en Tsongastamme.

Sien ook

Bronne

Tags:

BantoestanGazankuluLimpopoprovinsieModjadjiskloofSuid-AfrikaSwart menseThohoyandou

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KitaarEben EtzebethNederlandsArmoedeverligtingAartappelVoortrekkersTuisbladHoofpynCoca-ColaSkaapDwelmmiddelKlereJazzImpakte van toerismeGewone breukeKontinentVratGrondwetLeierskapLys van Griekse mitologiese figureMiddeloorontstekingMurraysburgDigtheidSuid-AfrikaBeëdigde verklaringAborsieAfvalbestuurHector PietersonJosef StalinJohn Brown (aktivis)Spelerposisies in rugbyBolandse aardbewing van 1969ReënspinnekopBruto binnelandse produkHoofkarakterSteenkoolYslandEugenetikaVerkoueBevolkingByvoeglike naamwoordErosietipesRuimteAtleetvoetGraaff-ReinetEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaWortelVulkanismeTandbederfDonkieBruin menseOntbossingYouTubeVoedselkettingToringWinnie Madikizela-MandelaAfrikaanse naguilBerilliumDiarreeVerantwoordelikheidYsterSjimpanseeOopbroninhoudKommunismeRegverdige handelVaginaGroepsdrukJagluiperdAfrikanernasionalismeGroot vyfGalblaasGemeenskapsorganisasieSwartrenosterSanskritFabel🡆 More