Vhembe-Distriksmunisipaliteit

Die Vhembe-distriksmunisipaliteit is een van 5 distriksmunisipaliteite in Limpopo.

Suid-Afrika Vhembe
Kaart van Suid-Afrika wat Vhembe in Limpopo aandui
Provinsie Limpopo
Tipe Distriksmunisipaliteit
Munisipale kode DC34
Plaaslike munisipaliteite Collins Chabane, Makhado, Musina, Thulamela
Hoofstad Thohoyandou
Burgemeester Nenguda Dowelani(ANC)
Grootste tale Venda, Tsonga
Oppervlakte 25 597 km²
Bevolking 1 294 722 (2011)

Die setel van die munisipaliteit is in Thohoyandou. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Vendasprekend. Die munisipaliteit se kode is DC34.

Geografie

Bure

Die munisipaliteit word omring deur:

Plaaslike munisipaliteite

Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite:

Plaaslike munisipaliteit Kode Bevolking (2011) %
Thulamela LIM343 381 696 29.58%
Makhado LIM344 516 031 39.56%
Collins Chabane LIM345 328 636 25.48%
Musina LIM341 68 359 5.38%

Demografie

Die volgende statistiek is van die sensus in 2011.

Taal Bevolking %
Venda 860 116 67.16%
Tsonga 317 850 24.82%
Ander 27 248 2.13%
Noord-Sotho 20 498 1.60%
Afrikaans 16 818 1.31%
Engels 13 615 1.06%
Sotho 13 180 1.03%
Ndebele 3 721 0.29%
Swazi 2 588 0.03%
Zoeloe 1 770 0.14%
Gebaretaal 1 279 0.10%
Tswana 1 269 0.10%
Xhosa 738 0.06%

Geslag

Geslag Bevolking %
Vroulik 703 226 54.31%
Manlik 591 496 45.69%

Etniese groepering

Etniese groepering Bevolking %
Swart 1 271 709 98.22%
Blank 14 599 1.13%
Asiaties 5 267 0.41%
Kleurling 1 833 0.14%

Ouderdom

Ouderdom Bevolking %
00 - 04 138 819 11.57%
05 - 09 168 212 14.02%
10 - 14 172 151 14.35%
15 - 19 158 249 13.19%
20 - 24 112 396 9.37%
25 - 29 86 070 7.17%
30 - 34 66 722 5.56%
35 - 39 61 542 5.13%
40 - 44 50 114 4.18%
45 - 49 39 894 3.32%
50 - 54 30 735 2.56%
55 - 59 21 051 1.75%
60 - 64 20 919 1.74%
65 - 69 22 289 1.86%
70 - 74 22 201 1.85%
75 - 79 11 353 0.95%
80 - 84 10 429 0.87%
85 - 89 3 682 0.31%
90 - 94 1 880 0.16%
95 - 99 750 0.06%
100 plus 398 0.03%

Politiek

Verkiesingsuitslae

Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004.

  • Bevolking 18 en ouer: 621 522 [51.80% van die totale bevolking]
  • Totale stemme: 386 629 [32.22% van die totale bevolking]
  • Stempersentasie: 62.21% van die persentasie van die stemgeregtigdes
Party Stemme %
ANC 348 768 90.21%
DA 15 553 4.02%
UDM 5 821 1.51%
ACDP 4 687 1.21%
PAC 2 875 0.74%
NNP 2 098 0.54%
Azapo 1 767 0.46%
OD 916 0.24%
VF+ 864 0.22%
IVP 585 0.15%
UCDP 469 0.12%
NA 359 0.09%
SOPA 336 0.09%
PJC 301 0.08%
EMSA 208 0.07%
CDP 258 0.07%
TOP 198 0.05%
UF 191 0.05%
KISS 129 0.03%
NLP 92 0.02%
MF 80 0.02%
Totaal 386 629 100.00%

Verwysings

Bronne

30°28′O / 22.933°S 30.467°O / -22.933; 30.467

Tags:

Vhembe-Distriksmunisipaliteit GeografieVhembe-Distriksmunisipaliteit DemografieVhembe-Distriksmunisipaliteit PolitiekVhembe-Distriksmunisipaliteit VerwysingsVhembe-Distriksmunisipaliteit BronneVhembe-DistriksmunisipaliteitLimpopoThohoyandouVenda (taal)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Stres in hoërskoolKnieMaanVoorsetselYstervarkMaagKoos BekkerDigtheidVerkleinwoordCorioliskragRamsar-vleilande in Suid-AfrikaLikkewaanVlekvrye staalBaälNetbalSaldanhaBaarmoederLys van nedersettings in Suid-AfrikaNederlandsAlliterasieHomoniemSokkerJak de PriesterKaren MeiringWhatsApp7de LaanPriemgetalLys van veltoestandeMoedersdagPersoonlikheidAnton GoosenSpinnekopRobbie WesselsLys van Griekse mitologiese figureSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureWerkloosheidGeldKlereGevolge van aardverwarming op oseaneVarkKlimaatsverandering in Suid-AfrikaKarlien van JaarsveldProsaChemiese verbindingKookpuntKaliumPaddaHennie MaasWolkEreksieBernice WestVraag en aanbodBraaiMenseregtedagDuitse maselsRenaissanceSonsteekKhoikhoiSwawelGoogle TranslateNkosi Sikelel' iAfrikaHerfsDataverwerkingVrymesselaryIdioomKaapstadse waterkrisis 2015-2018KwaggaSuid-AfrikaKriekPesachHemelvaartsdagMenstruasieHartBreingewasTaalHemelBesem🡆 More