Die seeperdjies en pypvisse (Syngnathidae) is 'n visfamilie wat hoort tot die orde Syngnathiformes.
Daar is 52 genera met 215 spesies wat hoort tot dié familie. Vyf-en-twintig van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.
Syngnathidae | |
---|---|
Corythoichthys ocellatus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Chordata |
Klas: | Actinopterygii |
Klade: | Percomorpha |
Orde: | Syngnathiformes |
Superfamilie: | Syngnathoidea |
Familie: | Syngnathidae Rafinesque, 1810 |
Subfamilies en genera | |
Die lywe van visse in dié familie is gepantser met dik velagtige plate wat in ringe om die visse gevorm is. Hulle het geen skubbe of tande nie met klein mondjies aan die einde van die snoet. Die familie is dimorfies. Die mannetjies dra die bevrugte eiers in 'n buidel of broeisak. Hulle lengte wissel van 2 – 65 cm.
Die volgende genera en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Syngnathidae, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.