Varswaterpypvis

Die Varswaterpypvis (Microphis fluviatilis) is 'n varswatervis wat voorkom aan die ooskus van Afrika in riviere en mere suidwaarts tot by die voormalige Transkei.

In Engels staan die vis bekend as die Freshwater pipefish.

Varswaterpypvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
(Kaup, 1853)
Spesie:
M. fluviatilis
Binomiale naam
Microphis fluviatilis
(Peters, 1852)

Voorkoms

Die mannetjie het 'n broeisak aan sy onderkant. Die vis word tot 210 mm lank en is blouerig groen tot geelgroen met dun vertikale strepe op die lyf.

Habitat

Die vis leef in stil water tussen plantegroei. Hulle vreet moontlik klein ongewerweldes. Die wyfie stort haar eiers in die broeisak van die mannetjie waar dit bly totdat die larwes uitbroei.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Varswaterpypvis VoorkomsVarswaterpypvis HabitatVarswaterpypvis Sien ookVarswaterpypvis BronVarswaterpypvis VerwysingsVarswaterpypvis Eksterne skakelVarswaterpypvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GroepsgebiedewetPersoonlikheidBaälByvoeglike naamwoordWoestynDolfynHerfsSewe doodsondesVryheidsmanifesGrondbesoedelingWes-KaapKondensasieHTMLMenslike seksuele gedragHoofmeisieAdolf HitlerWalvisTussenwerpselMierBaardskeerder-spinnekopOnomatopeeKontinentMasjienMenseregtedagVirusOmtrek, oppervlakte en volumeVraag en aanbodBlourokkeRocco SiffrediHempVerdampingKhoisanLiewe HeksieSelfstandige naamwoordVerkoueKernoorlogMandaryn-ChineesMenseregteRentePenetrasiePriemgetalFotoBraaiRudi ClaasePornografiese subgenresReënNederduitse Gereformeerde KerkNetbalVoortplantingDuitsSomerPlantImpakte van toerismeRenaissanceJudaïsmeBrugToestand van materieVaginaLys van Griekse mitologiese figureJoseph GoebbelsKompasMiddeloorontstekingLetterkundeMaanstilstandInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandWaterbesparing in Suid-AfrikaAssonansieSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureSosiale mediaNazi-DuitslandDierTropiese sikloonJan-Willem Breure🡆 More