Bloustreepte-Pypvis

Die Bloustreepte-pypvis (Doryrhamphus excisus) is 'n vis wat voorkom in die Stille- en die Indiese Oseane; meer spesifiek aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Bluestripe pipefish.

Bloustreepte-pypvis
Bloustreepte-Pypvis
Bloustreepte-Pypvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Syngnathus
Spesie:
D. excisus
Binomiale naam
Doryrhamphus excisus
Kaup, 1856

Identifikasie

Die vis word 7cm lank en is klein en oranjebruin met 'n blou streep op die sye wat strek van die snoet tot by die stert. Die stert is rond met 'n oranje merk op die basis waarop 'n enkel kol is.

Die vis leef in aflandige koraal- en rotsriwwe in water wat 8 tot 45 m diep is. Hulle leef op rotslyste, skeure en die dakke van grotte. Die vis is alleenlopers of kom in pare voor en is territoriaal van aard. Partkeer swem hulle onderste bo; hulle is ook skoonmakers vir ander visse deur parasite te verwyder. Hulle vreet soöplankton en klein ongewerweldes.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Tags:

Bloustreepte-Pypvis IdentifikasieBloustreepte-Pypvis Sien ookBloustreepte-Pypvis BronBloustreepte-Pypvis Eksterne skakelBloustreepte-Pypvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wêreldwye webSkuinsstreepBeeldspraakPresident van Suid-AfrikaWapen van Suid-AfrikaKlem-in-die-kaakMondIngenieursweseMetaalWitbloedselAnrich HerbstGasVigsNierSkaakSirkelKatDrie-eenheidWoordeboek van die Afrikaanse TaalLuiperdLys van visseGroepsgebiedewetKindersiektesAarverkalkingChemiese elementGeslagsgelykheidJacques LootsMaroela MediaFeminismeFrankrykTuisbladSteenkool in Suid-AfrikaSoogdierMalariaLettergreepGrondwetGeskiedenis van Suid-AfrikaFiksieLys van Nederlandse skildersDemokratiese AlliansieDeelwoordVerlede tydOrgasmeKlinkerSamestellende afleidingGeskiedenis van AfrikaansKameelperdMeervoudStokely CarmichaelSwawelAsiëJaarTierPoesWolkEnkelvoudige sinGeskiedenis van die BoererepubliekeGipsEkonomiese sektorKaaps-Hollandse stylLys van Afrikaanse televisiereekseDie Laaste Avondmaal (Leonardo)Loftus MaraisKrugerwildtuinBesoedelingGeestesteuringToestand van materieRosa ParksStilleweHartaanval1990GetalVingerseksSwart nasionalisme🡆 More