Superswerm

’n Superswerm is ’n groot groep kleiner sterrestelselswerms of -groepe.

Dit is van die grootste bekende strukture van die heelal. Hulle is so groot dat hulle nie deur swaartekrag verbind word nie en gevolglik deelneem aan die Hubble-uitdying.

Superswerm
Die Abell 901/902-superswerm is net meer as twee miljard ligjare van die Aarde af.
Superswerm
’n Kaart van die superswerms en superholtes die naaste aan die Aarde.

Bestaan

Die bestaan van superswerms is ’n aanduiding dat die sterrestelsels in ons heelal nie egalig versprei is nie; die meeste word saamgebind in groepe en swerms wat tot duisende stelsels kan bevat, en hulle vorm op hul beurt selfs groter strukture bekend as superswerms.

Superswerms vorm weer nóg groter strukture wat filamente of "groot mure" genoem word. Laasgenoemde kan tussen ’n paar miljoen en ’n miljard ligjare groot wees en meer as 5% van die sigbare heelal beslaan.

Tussen superswerms is daar groot ruimteleemtes of superholtes waarin min sterrestelsels voorkom.

Lys van superswerms

Nabygeleë superswerms

Superswerm Data Notas
Lokale Superswerm
  • z (rooiverskuiwing) = 0,000 (0 ligjare van die Aarde)
  • Lengte = 33 Mpc (miljoen parsek) of 110 miljoen ligjare
Dit bevat die Lokale Groep met ons sterrestelsel, die Melkweg, asook die Virgo-sterrestelselswerm naby sy middel; dit word soms die Virgo-superswerm genoem. Daar word geglo dit bevat meer as 47 000 sterrestelsels.
Hydra-Centaurus Dit bestaan uit twee lobbe, wat elk soms ’n superswerm genoem word:
  • Hydra-superswerm
  • Centaurus-superswerm
Perseus-Pisces
Pavo-Indus
Coma Vorm die grootste deel van die middel van die Groot CfA2-muur
Sculptor SCl 9
Hercules SCl 160
Leo SCl 93
Ophiuchus
  • 17h 10 m -22°
  • cz=8500–9000 km/s (middel)
  • 18 x 26 Mpc
Dit vorm die verste muur van die Ophiuchus-superholte en kan deel wees van ’n filament saam met die Pavo-Indus-Telescopium- en die Hercules-superswerm.
Shapley
  • z=0,046 (650 miljoen ligjare ver)
Die tweede superswerm wat gevind is, ná die Lokale Superswerm.

Verafgeleë superswerms

Superswerm Data Notas
Pisces-Cetus
Bootes SCl 138
Horologium
    z=0,063 (700 miljoen ligjare)
    Length = 550 miljoen ligjare
Daar word na die hele superswerm verwys as die Horologium-Reticulum-superswerm.
Corona Borealis
Columba
Aquarius
Aquarius B
Aquarius-Capricornus
Aquarius-Cetus
Bootes A
Caelum SCl 59
Draco
Draco-Ursa Major
Fornax-Eridanus
Grus
Leo A
Leo-Sextans
Leo-Virgo SCl 107
Microscopium SCl 174
Pegasus-Pisces SCl 3
Pisces SCl 24
Pisces-Aries
Ursa Major
Virgo-Coma SCl 111

Heel verafgeleë superswerms

Superswerm Data Notas
Lynx z=1,27 Ontdek in 1999 (as ClG J0848+4453, ’n naam wat nou gebruik word vir die westelike swerm, met ClG J0849+4452 as die oostelike swerm). Dit bevat minstens twee swerms, RXJ 0848.9+4452 (z=1,26) en RXJ 0848.6+4453 (z=1,27). Toe dit ontdek is, was dit die verste bekende superswerm. Nog sewe kleiner groepe sterrestelsels word met die superswerm verbind.
SCL @ 1338+27 by z=1,1

z=1,1

Lengte = 70 Mpc

Die grootte van die kompleks swerms kan die aanduiding van ’n filament wees. Die grootte stem amper ooreen met dié van die Groot CfA2-muur. Toe dit ontdek is, was dit die grootste en verste superswerm benede z=0,5
SCL @ 1604+43 at z=0,9 z=0,91 Toe dit in 2000 ontdek is, was dit die grootste superswerm so diep in die ruimte. Dit bestaan uit twee bekende swerms en ’n nuut ontdekte swerm. Laasgenoemde is geleë by 16h 04 m 25.7s, +43° 14′ 44.7″
SCL @ 0018+16 by z=0,54 in SA26 z=0,54 Dit lê om die radiogalaktika 54W084C (z=0,544) en bestaan uit minstens drie groot swerms, CL 0016+16 (z=0,5455), RX J0018.3+1618 (z=0,5506) en RX J0018.8+1602.
MS 0302+17

z=0,42

Lengte = 6 Mpc

Dit bevat minstens drie swerms, die oostelike swerm CL 0303+1706, suidelike swerm MS 0302+1659 en die noordelike swerm MS 0302+1717.

Diagram

’n Diagram van die Aarde se ligging in die sigbare heelal. (Klik hier vir ’n kleiner weergawe.)

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Superswerm BestaanSuperswerm Lys van superswermsSuperswerm DiagramSuperswerm VerwysingsSuperswerm Eksterne skakelsSuperswermHeelalSterrestelselswermSwaartekragWet van Hubble

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ShakaHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalKoperTydHoofstadHannes van WykPad na jou hartOogproblemeLiefdeAfrikaanse WikipediaMarie AntoinetteSamestellende afleidingMierOlifantHeuningbyKarpaletonnelsindroom19de eeuGriepTussenwerpselAardverwarmingMynbouTransatlantiese slawehandelGrootste rampe in Suid-AfrikaVisMagnetismeOrtopedieFinale OplossingRassisme in AfrikaSirkelCristiano RonaldoRookgewoonteKlinkerSonnestelselSkildklierInsekEnkelvoudige sinBotswanaKernoorlogKonsentrasiekampEreksieNasionale lied van Suid-AfrikaPriemgetalDokterOutismeStereotipeRussiese inval in Oekraïne sedert 2022LugbesoedelingDigvormLyfstraf in skoleRob HersovEierstokPuntKindersiektesSuid-Afrikaanse InkomstediensPeriodieke tabelOrthopteraAfkortingVerantwoordelikheidGeskiedenis van AfrikaansAfrikaanse naguilBaljuGriekse teaterMangelGewone luislangJohannes MeintjesAsemhalingVaginale kankerNarkoseSeksueel oordraagbare infeksieWillie JoubertPankreasSlag van Cuito CuanavaleHomoniemPerdGroepsgebiedewet🡆 More