Straat Van Denemarke

Die Straat van Denemarke (Deens: Danmarksstrædet) of Straat van Groenland (Yslands: Grænlandssund) is 'n seestraat tussen Ysland in die suidooste en Groenland in die noordweste.

Straat van Denemarke
Straat Van Denemarke
Ligging van die Straat van Denemarke
Straat Van Denemarke
Kaart van die Noorse See met die Straat van Denemarke
Koördinate:67°46′N 23°48′W / 67.767°N 23.800°W / 67.767; -23.800 23°48′W / 67.767°N 23.800°W / 67.767; -23.800
Ligging:Groenland, Ysland
Soort:Seestraat
Gemiddelde diepte:191 meter (625 voet)
Lengte:480 km (300 myl)
Breedte:290 km (180 myl)

Die eiland Jan Mayen is noordoos van die seestraat. Die Straat van Denemarke verbind die Arktiese met die Atlantiese Oseaan.

Geskiedenis

Die Straat van Denemarke het tydens die Eoseen deur plaattektoniek ontstaan (ong. 51 mj gelede). Dit het gelei tot endemie in Europa, omdat die kontinent 'n party eilande was wat ook van Asië deur die Turgai-straat afgeskei was. Hierdie straat het in die Midde-Eoseen gesluit.

Eksterne skakels

Verwysings

Tags:

Arktiese OseaanAtlantiese OseaanDeensEilandGroenlandJan MayenSeestraatYslandYslands

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Slag van Cuito CuanavaleAssonansieStam (taalkunde)Transatlantiese slawehandelInflasieBek-en-klouseerLimpopo (rivier)BesnydenisGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogAfkortingLeestekenBoelieryLeenwoordDesmond TutuNarsismeElektrolietDiarreeSeptimius AwardsTikTokHartseerStaatstoelaeDepressie (gemoedstoestand)OudtshoornSmeltpuntFotoKoorsblaarMotorvoertuigMoedersdagLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsInstagramOorstromingVakbondBraaiFacebookAntoniemAngssteuringOrale seksElon MuskBosbokDie ontstaan van die dramaJaarC. Louis LeipoldtGeslagsgelykheidTienerKunsmatige algemene intelligensieSkoenlapperLettergreepAardeDigvormLLys van chemiese elemente volgens atoomgetalVoedselkettingPoesJoodse kalenderSeksJewgeni PrigozjinLys van Afrikaanse rolprenteOu Apostoliese KerkSomerVars waterSuid-Afrikaanse GrensoorlogKommaNamakwalandTweede VryheidsoorlogBeesvleisFotosinteseMagneetDroomHindoeïsmeSeksueel oordraagbare infeksieVlinderGriepWaarheid-en-versoeningskommissieWiskundige terminologieSportVaginaPinkster🡆 More