Endemie: Wiki dubbelsinnigheidsblad

Endemie, in 'n wye sin, kan beteken om te behoort aan of inheems aan, kenmerk van of wydverspreid in 'n spesifieke geografiese gebied, rasseverspreiding, veld, streek of omgewing; inheems aan 'n streek of strekking.

Endemie: Wikimedia dubbelsinnigheidsblad
Die witkwasjakkals is endemies aan Sentraal- en Suider-Afrika.

Vigs word byvoorbeeld endemies aan Afrika genoem.

Dit het verder twee spesifieke betekenisse:

  • In ekologie is 'n "endemiese" organisme een wat eksklusief inheems aan 'n plek of biota is. Dit is in kontras met vele terme wat "nie inheems" beteken, soos eksoties, indringer, ens. Sien endemies (ekologie).
  • In epidemiologie word 'n infeksie "endemies" in 'n bevolking genoem wanneer daardie infeksie onderhou word in die bevolking sonder dat enige eksterne invloede nodig is. Sien endemies (epidemiologie).

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PersVergelykings (taalkunde)DuitslandHoofkarakterGasSendelingposisieVaalrivierNG gemeente JansenvilleXenofobie in Suid-AfrikaMoedersdagOnse VaderBek-en-klouseer633SuurstofGrondwetTierBerghaanNic de JagerWapen van NamibiëVincent van GoghRookgewoonteMotFraktuurElandréMierEweknienetwerkVars waterReënspinnekopAvbobKoppeltekenJaco JacobsProvinsies van Suid-AfrikaDierKoperGqeberhaAtoomSamestellende afleidingKerngeneeskundeDermpoliepRoofdierVerkleinwoordGoogleXhosaRugbyErfenishulpbronLys van Joodse feeste en herdenkingsLeonardo da VinciMigrasie van voëlsBruin huisslangMobutu Sese SekoAngolaOorstromingStaalOlimpiese Somerspele 2012PenisRenosterSwartbewussynsbewegingNierPolisieRooipandaSiekteChapmanspiek-rylaanRefleksieMidde-OosteBewussynVeerAnrich HerbstAbstraksie (rekenaarwetenskap)ApartheidKlavierVreesVerkoueSean CombsGeboorteMaatskaplike verantwoordelikheidHeks van HexrivierOu Apostoliese Kerk🡆 More