Gazania Rigens

Gazania rigens (L.) Gaertn.

Ander name is botterblom en strandbotterblomDie spesie kom in Eswatini, Mosambiek en Suid-Afrika voor. In laasgenoemde word die plant in al die provinsies behalwe die Vrystaat gevind.

Gazania rigens
Gazania Rigens
Gazania rigens uniflora in Kirstenbosch
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
G. rigens
Binomiale naam
Gazania rigens
(L.) Gaertn.

Dit is 'n meerjarige plant wat 15-30 cm hoog word met blare wat 4-12 cm lank en 0,5 – 4 cm breed kan wees. Dit kry groot madeliefieblomme van 7 to 12 cm in deursnee wat op 'n lang stingel groei. Die blomblare is dikwels helder orange, soms bronskleurig of geel. Die saadjies is ongeveer 4 mm lank en bedek met lang hare. Die plant is 'n gunsteling in tuine oor die hele wêreld en word in talle kultivars verkoop. In Australië het dit verwilder en is dit 'n indringerplant in Queensland, Nieu-Suid-Wallis en Suid- en Wes-Australië.

Op die SANBI-rooilys is drie variëte as veilig gelys:

Wetenskaplike naam Endemie Voorkoms in Suid-Afrika
Gazania rigens (L.) Gaertn. var. leucolaena (DC.) Roessler endemies Oos-Kaap, Wes-Kaap
Gazania rigens (L.) Gaertn. var. rigens endemies
Gazania rigens (L.) Gaertn. var. uniflora (L.f.) Roessler nie-endemies Oos-Kaap, Wes-Kaap, KwaZulu-Natal

Galery

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BergskilpadSaoedi-ArabiëMenslikepapilloomvirus-infeksieVersamelnaamAzerbeidjanNazi-DuitslandBorskankerKameelperdAbdomenLiewe HeksieVolkekundeAngkor WatKunsmisWikipediaViëtnamChester A. ArthurSteenkoolMetaheelalHenri Moissan2013 Aboe Dhabi Grand PrixDirigentNederduitse Gereformeerde KerkMaria MagdalenaHemelvaartsdagOorkruipersTaalMillennium-stadionWeegskaal (sterreteken)Tolla van der MerweSlukdermPaaseierKoronavirussiekte-2019Lys van hoërskole in die Wes-KaapSteve BikoMenslike seksuele gedragTelstar 1SonBelarusEngelsPersoonlikheidMachu PicchuMacauSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989Kliniese depressieSkisofrenieNew OrleansRepubliek ChinaNuwe TestamentTuberkuloseTsjeggo-SlowakyeArgeologieProxima Centauri bBaskelandMadison IvyPous Stefanus IIIPalmsondagKrokus Stadsaal-aanvalPous Benedictus XIIISeksueel oordraagbare infeksieRenier van RooyenBreingewaszee7qSachin TendulkarLiefdeKoekie (rekenaarwetenskap)LandbouFredi NestGeskiedenis van Suid-AfrikaLys van Joodse feeste en herdenkingsSeeShaanxiGeskiedenis (vakgebied)Rob HersovMiddelmisbruikAntoniem🡆 More