Asterales

Die Asterales is 'n orde van blomdraende plante wat die groot familie Asteraceae (sonneblomme, madeliefies, distels, ens.) asook ander verwante families insluit.

Asterales
Asterales
'n Sonneblom (Helianthus annuus)
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Asterales

Lindl. (1833)
Families
  • Alseuosmiaceae
  • Argophyllaceae
  • Asteraceae
  • Calyceraceae
  • Campanulaceae
  • Goodeniaceae
  • Menyanthaceae
  • Pentaphragmaceae
  • Phellinaceae
  • Rousseaceae
  • Stylidiaceae

Spesies van hierdie orde kom wêreldwyd voor, insluitende woestyne en ysbedekte gebiede. Die meeste is kruidagtige spesies, hoewel 'n klein aantal bome (soos die Lobelia deckenii en Dendrosenecio) en struike ook teenwoordig is. Dit blyk dat alle Asterales uit 'n gemeenskaplike voorouer ontwikkel het en hulle deel sekere morfologiese en biochemiese eienskappe.

Families

Die orde bevat tans elf families. Die grootste hiervan is die Asteraceae, met ongeveer 25 000 spesies, en die Campanulaceae, met ongeveer 2 000 spesies. Die oorblywende families het gesamentlik minder as 500 spesies.

  • Alseuosmiaceae
  • Argophyllaceae
  • Asteraceae - madeliefies en distels
  • Calyceraceae
  • Campanulaceae
  • Goodeniaceae
  • Menyanthaceae
  • Pentaphragmaceae
  • Phellinaceae
  • Rousseaceae
  • Stylidiaceae

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MangelontstekingHoopAardbewingBreinvliesontstekingIdioomLieweheersbesieBedreigde spesieAfkortingKontinentSomerRooikatSkynprivaatnetwerkDoopLongSelfstandige naamwoordVaginale kankerVeerStollingsgesteenteAppel (sanger)Vergelykings (taalkunde)Maroela MediaLys van Afrika-landeDuitse maselsRobbeneilandSteve BikoRoesEk is 'n Afrikaan (toespraak)BeesvleisSuiwelprodukStudievaardighedeWatersuiweringPiesangAfrikaanse TaalmonumentWikipediaAkademiaHeks van HexrivierOopbroninhoudNoordwesKoue OorlogKunsmatige intelligensieWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaGeografie van Suid-AfrikaEkonomie van Suid-AfrikaSimmetrieBosluisbytkoorsSuid-Afrikaanse WeermagTransatlantiese slawehandelNaaldekokerGrondbesoedelingDemokrasieSeksposisieLeonardo da VinciWerwelkolomEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaNiemetaalKhoikhoiBestaansboerderyFamilie (verwantskap)Mark (ekonomie)Franse RewolusieChromatografieTelkomTsoenamiDrinkwatervoorsieningAgtervoegselSeksuele opwekkingHeupOos-KaapKatjieFotoKarooSpysverteringstelselGewone breukeBlaar🡆 More