Queensland: Deelstaat van Australië wat in die noordooste van die Australiese vasteland geleë is

Queensland is 'n deelstaat van Australië wat in die noordooste van die Australiese vasteland geleë is.

Queensland
Vlag Landswapen
(Vlag van ) (Landswapen van )
Bynaam : Sunshine State, Smart State
Leuse : "Audax at Fidelis" (Bold but Faithful)
Queensland: Deelstaat van Australië wat in die noordooste van die Australiese vasteland geleë is
Ander deelstate en gebiede van Australië
Land Queensland: Deelstaat van Australië wat in die noordooste van die Australiese vasteland geleë is Australië
Hoofstad Brisbane
27°28′S 153°01′O / 27.467°S 153.017°O / -27.467; 153.017
Grootste stad Brisbane
Goewerneur Penelope Wensley
Premier Anna Bligh (ALP)
Oppervlakte 1 852 642 km²
 - Land 1 730 648 vk km
 - Water 121 994 vk km (6,58%)
Bevolking (2009)
 - Totaal 4 406 800 inw.
 - Digtheid 2,55 inw./vk km
Poskode QLD
Tydsone UTC +10
Webwerf www.qld.gov.au

Dit word begrens deur die Noordelike Gebied aan die weste, Suid-Australië aan die suidweste en Nieu-Suid-Wallis in die suide. In die ooste lê die kusgebied by die koraalsee en die Stille Oseaan. Die deelstaat is die tweede grootste ten opsigte van oppervlakte gevolg deur Wes-Australië en die land se dig bevolkste deelstate Nieu-Suid-Wallis en Victoria.

Die gebied is vir die eerste keer deur Australiese inboorlinge en Straat van Torres eilandbewoners bewoon wat ongeveer tussen 40 000 en 65 000 jaar gelede daar aangekom het volgens verskeie dateringstegnieke. Later het Queensland 'n Britse kroonkolonie geword wat afgestig is van die deelstaat Nieu-Suid-Wallis op 6 Junie 1859, 'n datum wat steeds jaarliks herdenk word as Queenslanddag. Die gebied wat tans as Brisbane bekend staan was voorheen die Moreton Bay-strafkolonie gewees wat bedoel was as 'n plek om misdadigers wat herhaaldelik oortree het na toe te stuur. Die staat het later vrye vestigings aangemoedig en vandag word Queensland se ekonomie gedomineer deur die landbou-, toeriste- en natuurlike hulpbronsektore.

Die bevolking is gekonsentreer in die suidooste van Queensland wat die hoofstad Brisbane, Logan City, Ipswich, Toowoomba, die Goudkus en die Sunshine Coast insluit. Ander groot plaaslike sentra sluit Cairns, Townsville, Mackay, Rockhampton, Bundaberg, Hervey Bay en Mount Isa in. Daar word dikwels na die staat as die "Sonskynstaat" verwys aangesien die weer warm is en 'n groot deel van die staat in die trope geleë is.

Verwysings


Queensland: Deelstaat van Australië wat in die noordooste van die Australiese vasteland geleë is  Australië Queensland: Deelstaat van Australië wat in die noordooste van die Australiese vasteland geleë is 
Deelstate:Nieu-Suid-WallisQueenslandSuid-AustraliëTasmaniëVictoriaWes-Australië
Interne gebiede:Australiese Hoofstadgebied • Jervisbaaigebied • Noordelike Gebied
Eksterne gebiede:Ashmore- en CartiereilandeAustralies-Antarktiese GebiedHeard- en McDonaldeilandeKerseilandKokoseilandeKoraalsee-eilandeNorfolkeiland

Tags:

AustraliëKoraalseeNieu-Suid-WallisNoordelike GebiedStille OseaanSuid-AustraliëVictoria (Australië)Wes-Australië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Onse VaderVoëlStedelike hitte-eilandSteenkoolNasiebouWerkersdagLeeuHorlosieKoorsSwaziKolitisDinosourusSpeelkaartPuberteitLys van Joodse feeste en herdenkingsVolksrepubliek ChinaPinksterNasionaal-SosialismeElon Musk7de LaanKlavierKoppeltekenSebraSuid-Afrikaanse konsentrasiekampeLys van Afrikaanse skrywersRooibloedselKoos du PlessisRugbyKoperToringTermietTienie HollowayBloemfonteinKinderregteMiddelmisbruikHindoeïsmeVerlede tydOlifantVierde Industriële RevolusieMarie AntoinetteJan van TonderHokkieKindersiektesJavaScriptNarkoseKappie (skryfteken)KaliumJazzBerilliumJapanLys van kinderspeletjiesKompasSowjetunieRegverdige handelSelfieStaat PalestinaHibernasiePiesangMaatskappyWaterbesparing in Suid-AfrikaBTWCleopatra VIIJan-Willem BreureAartappelSendelingposisieSosiale mediaLongontstekingMateriaalKoos BekkerWaarheid-en-versoeningskommissieHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalDemokrasieAtlantiese OseaanElektroniese of digitale mediaSpysverteringstelselNazi-DuitslandNasionale erfenisterreine van Suid-Afrika🡆 More