Kokoseilande

Die Kokoseilande (Engels: Cocos (Keeling) Islands), amptelik die Gebied van die Kokoseilande (Territory of Cocos (Keeling) Islands of Cocos Islands and Keeling Islands), is twee ringvormige eilande suidwes van Java in die Indiese Oseaan tussen Australië en Sri Lanka.

Gebied van die Kokoseilande
Territory of the Cocos (Keeling) Islands (Engels)
Vlag van die Kokoseilande Wapen van die Kokoseilande
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Maju Pulu Kita
(Maleis vir: "Ons ontwikkelde eiland")
Volkslied: Advance Australia Fair
(Engels vir: "Vooruit, pragtige, gelukkige Australië")

Koninklike volkslied: God Save the King
(Engels vir: "God beskerm die koning")
Ligging van die Kokoseilande
Hoofstad West Island

12°11′S 96°49′W / 12.183°S 96.817°W / -12.183; -96.817

Grootste stad Bantam

12°7′S 96°54′W / 12.117°S 96.900°W / -12.117; -96.900

Amptelike tale Engels (de facto)
Regering

Monarg
• Goewerneur-generaal
• Administrateur
Federale parlementêre
grondwetlike monargie
Charles III
David Hurley
Natasha Griggs
Onafhanklikheid
Stigting
• Anneksasie deur die
Britse Ryk
• Oorgeplaas na
Australiese beheer

Australiese eksterne gebied

1857

23 November 1955
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
14 km2  
5,4 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2009-skatting
 - 2016-sensus
 - Digtheid
 
596 (241ste)
544
43 / km2
111,4 / myl2
BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2010-skatting

$11 012 550

Geldeenheid Australiese dollar (AUD)
Tydsone
 - Somertyd
CCT (UTC+6:30)
nie toegepas nie (UTC+6:30)
Internet-TLD .cc
Skakelkode +61 891

Die eilande is 'n gebiedsdeel van Australië met 'n oppervlakte van 14 km² en het 'n bevolking van 544 in 2016 gehad. Die hoofstad is West Island en die grootste stad is Bantam. Die Kokoseilande is in 1609 deur kaptain William Keeling ontdek.

Geografie

Kokoseilande 
Nasa-Satellietbeeld van die Kokoseilande
Kokoseilande 
Kaart van die Kokoseilande
Maleisiese Naam Engelse Naam Oppervlakte (km²)
Pulau Luar Horsburgh Island 1,04
Pulau Tikus Direction Island 0,34
Pulau Pasir Workhouse Island 0,00
Pulau Beras Prison Island 0,02
Pulau Gangsa Woeplace Islets <0,01
Pulau Selma Home Island 0,95
Pulau Ampang Kechil Scaevola Islet <0,01
Pulau Ampang Canui Island 0,06
Pulau Wa-idas Ampang Minor 0,02
Pulau Blekok Goldwater Island 0,03
Pulau Kembang Thorn Island 0,04
Pulau Cheplok Gooseberry Island <0,01
Pulau Pandan Misery Island 0,24
Pulau Siput Goat Island 0,10
Pulau Jambatan Middle Mission Isle <0,01
Pulau Labu South Goat Island 0,04
Pulau Atas South Island 3,63
Pulau Kelapa Satu North Goat Island 0,02
Pulau Blan East Cay 0,03
Pulau Blan Madar Burial Island 0,03
Pulau Maria West Cay 0,01
Pulau Kambling Keelingham Horn Island <0,01
Pulau Panjang West Island 6,23
Pulau Wak Bangka Turtle Island 0,22

Verwysings

Bronnelys

    Algemeen

Eksterne skakels


Kokoseilande  Australië Kokoseilande 
Deelstate:Nieu-Suid-WallisQueenslandSuid-AustraliëTasmaniëVictoriaWes-Australië
Interne gebiede:Australiese Hoofstadgebied • Jervisbaaigebied • Noordelike Gebied
Eksterne gebiede:Ashmore- en CartiereilandeAustralies-Antarktiese GebiedHeard- en McDonaldeilandeKerseilandKokoseilandeKoraalsee-eilandeNorfolkeiland

Tags:

Kokoseilande GeografieKokoseilande VerwysingsKokoseilande BronnelysKokoseilande Eksterne skakelsKokoseilandeAustraliëEngelsIndiese OseaanJava (eiland)Sri Lanka

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ronelda KamferStrykysterSuikersiekteNatuurrampMondHipotesePropagandaTekstielInligtingMolekuulNarsismeSpelerposisies in rugbyVoegwoordDie ontstaan van die dramaGoogleHeupEreksieTaalPapegaaieTafelbergOlimpiese Somerspele 2024OrrelLandbouSowjetunieLiewe HeksieGroot vyfPlae van EgipteVersamelnaam23 AprilViëtnamJagluiperdFanie ViljoenLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaWaterbesparing in Suid-AfrikaBynierSelfstandige naamwoordTelevisieKonsentrasiekampDesimale breukeDemi Lee MooreMenseregtedagCarles PuigdemontHokkieVerkragtingMisdaadromanJan van TonderArmoedeverligtingGroepsgebiedewetStedelike hitte-eilandVaginaLugbesoedelingMiltPriemgetalOmgewingskwessies in Suider-AfrikaMaagsweerUnited Democratic FrontWekkerSendelingposisieKultuurDemokrasieBeeldspraakKweekhuisgasAfrikaanse woordelys en spelreëlsHandbalKlem-in-die-kaakRieldansDoelwitTelefoonNaaldekokerYstervarkChemiese reaksieWeer (meteorologie)BesoedelingOutismeVakbondReënvalbepalingYouTubeWeervoorspellingAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome🡆 More