Sont

Die Sont (Deens: Øresund, ; Sweeds: Öresund; ) is 'n noue seestraat wat die grens tussen Denemarke en Swede vorm en Seeland in Denemarke met Skåne in Swede skei.

Sont
Sont
Ligging van die Sont
Sont
Kaart van die Sont
Koördinate:55°47′N 12°45′O / 55.783°N 12.750°O / 55.783; 12.750 12°45′O / 55.783°N 12.750°O / 55.783; 12.750
Ligging:Denemarke en Swede
Soort:Seestraat van die Atlantiese Oseaan
Maksimum diepte:40 m
Lengte:181 km
Breedte:4,5 km
Invloei:Oossee
Uitvloei:Noordsee
Eiland/e:Amager, Peberholm, Salthom, Ven
Nedersettings:Kopenhagen, Malmö, Helsingør, Helsingborg

Die straat is 118 kilometer lank en die breedte wissel van 4 kilometer tot 28 kilometer. Die engste punt bevind hom tussen Helsingør in Denemarke en Helsingborg in Swede.

Die Sont is tesame met die Groot Gordel, Klein Gordel en die Kiel-kanaal een van vier waterweë wat die Oossee met die Atlantiese Oseaan via die Kattegat, Skagerrak en Noordsee verbind, en is een van die besigste seeroetes ter wêreld.

Die Sont-brug, wat op 1 Julie 2000 ingewy is, verbind die Deense hoofstad Kopenhagen met die Sweedse stad Malmö en vorm sodoende 'n binasionale metropolitaanse gebied met sowat 4 miljoen inwoners. Die HH-veerbootroete tussen Helsingør in Denemarke en Helsingborg in Swede in die noorde van die Sont is een van die besigste internasionale veerbootroetes ter wêreld met meer as 70 ritte in beide rigtings per dag.

Die Sont is 'n geologies jong straat wat tussen 8 000 en 8 500 jaar gelede as gevolg van 'n stygende seespieël gevorm het.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

DeensDenemarkeSeestraatSkåneSwedeSweeds

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OnderwysGeweldGlasWaterGemeenskapsorganisasieMagneetMikro-ekonomieKewerRoofvoëlSuikersiekteBeroerteCleopatra VIIAfvalbestuurHoofstadTussenwerpselFanie ViljoenNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaRassismeGoogleSarel Jacob PretoriusOu Apostoliese KerkKoorsblaarVersoeningsdagEskomDiatomiese molekuulWolkNieuwoudtvilleKappie (skryfteken)Koos du PlessisAlliterasieEufemismeKwame NkrumahGewone breukeRooibokSpreeuPlastiekWêreld- Ekonomiese ForumAkroniemGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondHemelBesemLettergreepLenteLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)MasturbasiePampoentjiesBreingewasLeeuRooikatWayde van NiekerkHaelSpelerposisies in rugbyKommunikasieOmgewingsbeheerZoeloesGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaLys van nedersettings in Suid-AfrikaVoedingNiemetaalVergelykings (taalkunde)SpierBorskankerDesimale breukeBTWGroot vyfEiffeltoringWetenskaplike metodeHartversakingMiltHartaanvalGenitale vratSkuinsstreepVaste stofNaaldekokerKolonisasieVakbond🡆 More