Steelpoortrivier

Die Steelpoortrivier is 'n regtersytak van die Olifantsrivier in Limpopo, Suid-Afrika.

Steelpoortrivier
Steelpoortrivier
Stroomgebied Limpopo, Suid-Afrika
Oorsprong Kwaggaskop, Mpumalanga
Monding Olifantsrivier naby Kromellenboog
Monding-hoogte 605 m
Ligging van Steelpoortrivier op 'n kaart (Suid-Afrika)
Steelpoortrivier
Steelpoortrivier
Koördinate: 24°26′31″S 30°26′6″O / 24.44194°S 30.43500°O / -24.44194; 30.43500 30°26′6″O / 24.44194°S 30.43500°O / -24.44194; 30.43500

Oorsprong

Die Steelpoortrivier ontspring op die plaas Kwaggaskop tussen Dullstroom, Stoffberg en Belfast in Mpumalanga.

Monding

Die samevloeiing met die Olifantsrivier is naby Kromellenboog by 24°26′31″S 30°26′6″O / 24.44194°S 30.43500°O / -24.44194; 30.43500.

Sytakke

Die hoofsytakke van die Steelpoortrivier sluit in die Dwarsrivier, Kliprivier, Watervalrivier en die Spekboomrivier.

Damme

Water van die rivier word naby Burgersfort in die De Hoopdam opgegaar.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Steelpoortrivier OorsprongSteelpoortrivier MondingSteelpoortrivier SytakkeSteelpoortrivier DammeSteelpoortrivier VerwysingsSteelpoortrivier Eksterne skakelsSteelpoortrivierLimpopoOlifantsrivier, LimpopoSuid-AfrikaSytak

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AmhariesRoekelose DadeOranje-VrystaatEkologieMiomboZirk van den Berg800Sally EsterhuizenYouTubeSteenkool in Suid-AfrikaKruisigingLisa AnnPeruSelma ArcherdJohannes KerkorrelAngkor WatSuikerbekkiesSirkelDirekte en Indirekte redeRumatiekMynie GrovéSianobakterieStompkopkewerHannes van WykGroep TweePlanete in astrologieChristendomPornografiese akteurEerste WêreldoorlogMaagdelikheidIslamVerantwoordelikheidSelfstandige naamwoordVenda (taal)Beëdigde verklaringAdolf HitlerPretoriaOntkiemingTierboskatLys van Suid-Afrikaanse musiekgroepeWestdenedam-rampMarkus JoosteWaldemar SchultzGamelanAnglisismeAasblomKallie KrielPenisWit-DonderdagRumatoïede artritisGeelsugKasteel die Goeie HoopGeorge BallotZirk BerghWiskundige terminologieRugby AustraliaElsabé DaneelGlenys LynneHeilige GeesWortelEuropese UniePaaseierVierkantswortelKwikstertjieUS AirwaysNoord-Sotho (taal)DassiedeurDeborah AdairKadmiumOutismeNarsismeKaroo🡆 More