Marico-Ghieliemientjie

Die Marico-ghieliemientjie (Barbus motebensis) is 'n varswatervis wat voorkom in Noordwes, Limpopo, Gauteng en Mpumalanga.

In Engels staan dit bekend as die Marico barb.

Marico-ghieliemientjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
B. motebensis
Binomiale naam
Barbus motebensis
Steindachner, 1894

Voorkoms

Kleurgewys lyk die vis baie soos die Dikkop-ghieliemientjie. Die enigste verskil is dat broeiende mannetjies tuberkels op die snoet ontwikkel. Daar is twee pare baarde by die mond en die vis word tot 80 mm lank.

Verspreiding

Die vis kom voor in die kleiner systakke van die Marico-, Krokodil- en Steelpoortrivier. Dit word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie.

Algemeen

Die vis is geskik vir kouewater-akwariums en visdammetjies.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Marico-Ghieliemientjie VoorkomsMarico-Ghieliemientjie VerspreidingMarico-Ghieliemientjie AlgemeenMarico-Ghieliemientjie Sien ookMarico-Ghieliemientjie BronMarico-Ghieliemientjie Eksterne skakelMarico-Ghieliemientjie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AkkedisAfghanistanIerse nasionale rugbyspanAardbewingAngina pectorisLikkewaanJan van RiebeeckSuid-AfrikaSonsverduisteringWortelEoraptorRuslandRooibokMosambiekSeksuele opwekkingA.J. ApplegateJan BloukaasBosluisPersEstlandWeer (meteorologie)SamestellingSterrestelselPornhubLika BerningMenstruasieSiberiëLys van Afrikaanse rolprenteWynsteenPsigopatieEthiopiëDroomRooikatWerwelkolomGewone drolpeerDonderstormSmaakBoomPolisieSeksuele penetrasieAkroniemToorbergMaroela MediaAngkor WatEikelLys van Suid-Afrikaanse musikanteNagapieRenteLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)BreinvliesontstekingAmalia UysSirkelGodsdiensTarentaleLys van bekende Suid-AfrikanersTikTokNederlandOrale seksPenisverlengingIndustriële RevolusieSuid-Afrikaanse InkomstediensVyfsterKoningNazi-DuitslandEuropese UnieNarsistiese persoonlikheidsteuring🡆 More