St Bride Foundation

Die St Bride Foundation is in 1891 gestig as 'n maatskaplike, kulturele en ontspanningsentrum vir Londen se Fleet Street en die druk- en perswese wat daar gesetel was.

Die stigting se biblioteek dien as sy sentrale instelling. Met 50 000 werke oor drukwese, die mediabedryf, kommunikasie, tipografie, kalligrafie en grafiese ontwerpkuns, en 3 500 tydskrifte word dit as die grootste van sy soort op aarde beskou.

Baie van die stigting se historiese ruimtes staan oop vir die publiek, soos die Bridewell Hall en Salisbury Room. Alhoewel die stigting se skool, die Printing School, intussen na die Teems se suidoewer verplaas is, word historiese drukperse steeds in Fleet Street vertoon en vir opvoedkundige doeleindes gebruik. Twee teaters, die Bridewell Theatre en Lunchbox Theatre, bied vermaak wat in 'n breë gehoor se smaak val. Die Bridewell-kroeg is 'n gewilde plek vir konserte en huisves daarnaas 'n galery wat werke van kunstenaars en fotograwe vertoon.

Eksterne skakels

Tags:

Fleet StreetLonden

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RynNoord-KaapSonsteekSlag van BloedrivierDwayne WayansPlaasjapieMenslike seksuele gedragTaylor SwiftSkarlakenkoorsSuid-Afrikaanse konsentrasiekampeNonnetjie-uilOu Apostoliese Kerk2022Seksuele fetisjismeKwaggaBorskankerNieregeringsorganisasieVleesbaaiArmoedeBRegDroomLesbiërAprilKlitorisJeugdagVolhoubare ontwikkelingClive BruceMenseregteNeels van JaarsveldSuid-AfrikaMangaung-gevangenisEugenetikaSarah Baartman-distriksmunisipaliteitMieliestronkKlimaatHernubare energieReënspinnekopTropiese sikloonBreinvliesontsteking2023 Spaanse Grand PrixOu TestamentBeesHartApokriewe boekeGemeenskapsorganisasieGewone janfrederikLongontstekingSteve BikoGeslagRussiese inval in Oekraïne, sedert 2022Kappie (skryfteken)SatellietAssiriëLys van munisipaliteite in Suid-AfrikaKhoisanGawes van die Heilige GeesHKoue OorlogVergelykings (taalkunde)KorrupsieVryheidsdagGroepsdrukLys van kinderspeletjiesMuishondEjakulasiePlaasmoorde in Suid-AfrikaRektumPersentasieDie GelofteGevolge van aardverwarming op oseaneWayde van NiekerkGesonde dieetSaraikiSuid-Afrikaanse Grensoorlog🡆 More