Kleur Smarag

Die kleur smarag (Engels: emerald), ook genoem smaraggroen, is 'n skakering van groen wat veral lig en helder is, met 'n flou ondertoon van blou.

#50C878

Die naam is afkomstig van die edelsteen smarag.

Kleur Smarag
Smarag

Die eerste opgetekende gebruik van emerald as 'n kleur se naam in Engels was in 1598.

Soms word na Ierland verwys as die Emerald Isle as gevolg van sy welige groen landskap. Die Mei-geboortesteen is Smarag. Seattle word soms na verwys as die Smaragstad, omdat die oorvloedige reënval welige plantegroei veroorsaak. In die Middeleeue is geglo dat die Smaragtablet van Hermes Trismegistus die geheime van die alchemie bevat.

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word smarag as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #50C878
RGB-kleurmodel (80, 200, 120)
CMYK (60, 0, 40, 22)
HSV (140°, 60%, 78%)

Sien ook

Tags:

BlouEdelsteenGroenKleurSmarag

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KameelperdDonderstormHibernasieSASOLIslamKlimaatsverandering in Suid-AfrikaSelfstandige naamwoordAssonansieKangogrotteKriekLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsWolkBesnydenisGroepsgebiedewetNatuurlike hulpbronAtoomVerenigde KoninkrykGoogleEkonomiese sektorSkildklierJohn Brown (aktivis)Antjie KrogLyfstraf in skoleKewerKatoenAfrikaanse TaalmonumentKonsentrasiekampKlavierLys van Kaapstad se voorstedeKappie (skryfteken)SkoolBolandse aardbewing van 1969Hernubare energieSelfoonLangste woordNeurenberg-verhoreLys van Joodse feeste en herdenkingsVlieënde HollanderSeksismeOntwikkelende landLimpopo (rivier)Cradock-4MaagIrma SternEreksieWaterDeelwoordPirow BekkerKamoefleringYouTubePolisieGeelslangTremGrondBesoedelingVigsNederduitse Gereformeerde KerkEkonomieSuiwelprodukSomerKoperMagnetismeDataverwerkingLionel PetersonEendbekdierDoziTussenwerpselVaginale kankerPersoonlikheidKunsJaco JacobsMiddelmisbruikWeervoorspellingAnale kankerLeierWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaRegverdige handelBrons🡆 More