Die smaragtablet van Hermes Trismegistus was een van die mees invloedryke dokumente in Alchemie.
Volgens oorlewing is die werk toegedig aan Apollonios van Tyana 'n Griekse filosoof van die 1ste eeu n.C. Die oudste weergawe is in Arabies en dateer uit die 6de eeu n.C. wat deur 'n Christelike priester van Nablus vertaal is. Die dokument kom uit 'n boek "Kitâb sirr al-halîqa" (Die geheime boek van die skepping) deur Balinus. Balinus was die Arabiese naam vir Appolonius. Volgens die boek eien Appolonius nie self die outeurskap van die dokument nie. Hy beweer dat hy dit gevind het in die grafkelder van Hermes, in die hande van 'n ou man wat op 'n troon gesit het.
Die invloed van die dokument was hoofsaaklik te danke aan die gerug dat die dokument die somtotaal is van alle kennis.
Die smaragtablet bevat die volgende woorde:
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Smaragtablet, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.