Kleurruimte Hsv

HSV (van Engels: Hue, Saturation, Value) of KVW (Afrikaans: Kleurtoon, Versadiging, Waarde) is 'n model om kleure mee te beskryf.

Dit word 'n kleurruimte genoem omdat dit 'n spesifieke kleur in terme van drie dimensies beskryf. Dieselfde model word ook aangedui met HSB (vir Hue, Saturation, Brightness) of KVH (Afrikaans: Kleurtoon, Versadiging, Helderheid).

Kleurruimte Hsv
Die HSV-kleurruimte, voorgestel as 'n kegel

Die stelsel is in die 1970's vir rekenaargrafika ontwerp. Hedendaagse toepassings gebruik dit steeds vir die kies van kleure as beelde geredigeer word, maar dit word minder algemeen vir beeldanalise en rekenaarvisie gebruik.

Sien ook

Bron

Tags:

Kleur

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SkoolImpakte van toerismeMagnetismeKoolstofKurt-Lee ArendseLeierAfrikaanse woordelys en spelreëlsPolisieLiefdeTurkyeKoue OorlogBladwisselendGoudkus (streek)Cradock-4MotorvoertuigFraktuurHartversakingJewgeni PrigozjinPlae van EgipteGoogle TranslateStereotipeNederlandsShakaOnderwysBywoordSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994WhatsAppDroogtePubliekBloemfonteinRefleksieAdolf HitlerMaatskappySekondêre sektor van die ekonomieNierBerghaanVersoeningsdagMagnesiumTelevisieYouTubeSuurstofTafelsoutBronadresPerdebyeWapen van NamibiëResensieBrandmondsindroom23 AprilTegnologieSendelingposisieSenuweestelselVeerDuitsAnrich HerbstNag van die lang messeXenofobieMielieLika BerningAfrikaanse taalleerPersoon (taalkunde)GetalMagsverheffingIngrid JonkerTamboraVaginaLien se lankstaanskoeneAgtervoegselKrapDistrik SesAnilingusDurbanLys van kinderspeletjiesMisdaadromanDubbelpuntWaterbesoedeling🡆 More