Lentegroen

Lentegroen is 'n kleur wat presies halfpad tussen siaan en groen op die kleurwiel is.

#00FF7F

Wanneer dit op die CIE chromatisiteitsdiagram getrek word, stem dit ooreen met 'n visuele stimulus van 505 nanometer op die sigbare spektrum. In die HSV-kleurruimte het lentegroen 'n kleur van 150°. Lentegroen is 'n suiwer chroma en een van die tersiêre kleure op die RGB-kleurwiel.

Die komplementêre kleur van lentegroen is roos.

Lentegroen is 'n webkleur, dit word verkry deur siaan met 'n bietjie geel te meng.

Die eerste opgetekende gebruik van "verde primavera" (Afrikaans: lentegroen) as 'n kleurnaam in Italiaans was in 1766.

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word Lentegroen as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #00FF7F
RGB-kleurmodel (0, 255, 127)
CMYK (79, 0, 59, 0)
HSV (150°, 100%, 100%)

Sien ook


Tags:

GroenHSV (kleurruimte)KleurNanometerSiaan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

StadYsterSelfstandige naamwoordHamburgerKaapse florarykVerkleinwoordElandréOrtopedieSpreeuDubbelpuntTreinPaddaEnsiklopedieGroepsgebiedewetJudaïsmeTuberkuloseSonkragElon MuskGeskiedenis van Suid-AfrikaSaartjie BaartmanSeekatDieregeluideLimfvatstelselHokkieGeboorteRumatiekSoutsuurGestremdheidEllipstekenToestand van materieWinterKasterolieWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaTerracottaleërVoortrekkermonumentSkisofrenieDansBernice WestJaco JacobsHerfsHondLionel PetersonSuurstofKlereInnes en Franna BenadéWolkDie Laaste Avondmaal (Leonardo)GedigTamatieAtoomTelkomMielieBreinkaartVlekvrye staalHartaanvalWeerfrontVingerseksRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Sekondêre sektor van die ekonomieMark (ekonomie)The CranberriesAfrikaanse taalleerVormProstaatkankerLys van Afrikaanse rolprenteSamestellingVakbondGenadedoodVraag en aanbodHeks van HexrivierLeeudoringstad-spoorwegrampFrankrykAppel (sanger)Krieket🡆 More