Slowene

Die Slowene (Sloweens: Slovenci ) is 'n Slawiese nasie en etniese groep inheems aan Slowenië wat Sloweens, 'n Suid-Slawiese taal, as moedertaal praat.

    Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Sloweens. Moenie verwar word met Slowake nie.

Hulle vorm die titulêre nasie van Slowenië en maak volgens die laaste sensus van 2002 omtrent 83% van dié land se bevolking uit. Die meeste Slowene is aanhangers van die Rooms-Katolieke Kerk (58%).

Slowene

SloweneSloweneSloweneSloweneSlowene
SloweneSloweneSloweneSloweneSlowene
SloweneSloweneSloweneSloweneSlowene
SloweneSloweneSloweneSloweneSlowene


Totale bevolking: ca. 2–2,5 miljoen
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Slowenië Slowenië ~1,6 miljoen

Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 164 634–178 415
Vlag van Italië Italië 83 000–100 000
Vlag van Duitsland Duitsland 50 000
Vlag van Kanada Kanada 37 170
Vlag van Argentinië Argentinië 30 000
Vlag van Australië Australië 20 000–25 000
Vlag van Oostenryk Oostenryk 13 507
Vlag van Kroasië Kroasië 10 517
Vlag van Serwië Serwië 4 033
Vlag van Frankryk Frankryk 4 000
Vlag van Swede Swede 4 000
Vlag van Hongarye Hongarye 3 025
Vlag van Switserland Switserland 2 433
Vlag van Bosnië en Herzegowina Bosnië en Herzegowina 2 100
Vlag van Uruguay Uruguay 2 000–3 000
Vlag van België België 1 500
Vlag van Brasilië Brasilië 1 500
Vlag van Nederland Nederland 1 000–2 000
Vlag van Venezuela Venezuela 1 000
Vlag van Spanje Spanje 758
Vlag van Montenegro Montenegro 415
Flag of the Republic of Macedonia Noord-Masedonië 403
Vlag van Noorweë Noorweë 286
Vlag van Pole Pole 244
Vlag van Slowakye Slowakye 209
Vlag van Chili Chili 200
Flag of Ireland Ierland 192
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 100

Taal: Sloweens
Geloofsoortuiging: Hoofsaaklik Rooms-Katolieke Kerk
Verwante etniese groepe: Ander Suid-Slawiese volke soos Bosniake, Bulgare, Kroate, Masedoniërs, Montenegryne en Serwiërs
Slowene
Vlag van die Slowene

Wêreldwyd leef tussen 2 en 2,5 miljoen Slowene, waarvan sowat 1,6 miljoen in Slowenië, tussen 164 634 en 178 415 in die Verenigde State, tussen 83 000 en 100 000 in Italië en 50 000 in Duitsland. Naas Slowene leef nog minderhede soos Serwiërs (2%), Kroate (1,8%) en Bosniake (1,1%) in Slowenië.

Die naam van die Slowene is, soos dié van die Slowake, afgelei van die ou benaming vir die Slawiërs (sloveni). Die woordstam daarvan het nog in benamings soos Sloweens (slovenščina) en Slowenië (Slovenija) bewaar gebly.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Etniese groepMoedertaalNasieRooms-Katolieke KerkSlawiërsSloweensSloweniëSuid-Slawiese tale

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KatjieLübeckWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaSteve BikoSwartkwasmuishondPeriodieke tabelGreen PornoGeslagsgelykheidMetaalSonnestelselKersfeesToekoms van die AardeMaroela MediaPerdebyeAdolf HitlerTaalVulkaanRookgewoonteCalviniaMadison IvyNelson MandelaKoolstofIntensiewe vormRefentse MorakeWapen van NamibiëXhosaBeaufortskaalStam (taalkunde)Gevolge van aardverwarming op oseaneLJan van TonderKunselemente16 NovemberOmtrek, oppervlakte en volumeNeurenberg-verhoreSkoolVingerseksKoue OorlogFranse RewolusieBorsViëtnamoorlogErosietipesAfleiding (taalkunde)Direkte en Indirekte redeSelfoonAppendiksWiki CommonsWoordsoortHannes van WykMahatma GandhiEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaBloedvergiftigingArabies-Israeliese konflikSint JorisdagVryheidsdagSlawernyWebwerfKultuurWerkloosheidSeksismeAntisemitismeTopsy SmithPrimêre sektor van die ekonomieSuid-AfrikaVierde Industriële RevolusieSinoniemAnrich HerbstKlimaatsverandering in Suid-AfrikaSteenkoolBTWRoofvoëlOnse VaderTwaalf Stamme van IsraelInflasieMetafoorHidroëlektrisiteit🡆 More