Slowake

Die Slowake (Slowaaks: Slováci, enkelvoud: Slovák, vroulik: Slovenka, meervoud: Slovenky) is 'n Slawiese nasie en etniese groep inheems aan Slowakye wat Slowaaks, 'n Wes-Slawiese taal, as moedertaal praat.

    Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Slowaaks. Moenie verwar word met Slowene nie.

Hulle vorm die titulêre nasie van Slowakye en maak volgens die laaste sensus van 2011 omtrent 81% van dié land se bevolking uit. Die meeste Slowake is aanhangers van die Rooms-Katolieke Kerk (62%).

Slowake
Slowake
Totale bevolking: ca. 6 miljoen
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Slowakye Slowakye ~4,4 miljoen

Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 742 738
Flag of the Czech Republic Tsjeggië 147 152
Vlag van Kanada Kanada 100 000
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk 90 000
Vlag van Serwië Serwië 52 750
Vlag van Oostenryk Oostenryk 32 052
Vlag van Hongarye Hongarye 29 647
Vlag van Duitsland Duitsland 25 200
Vlag van Argentinië Argentinië 22 500
Vlag van Roemenië Roemenië 17 226
Vlag van Frankryk Frankryk 16 000
Vlag van Italië Italië 15 000
Vlag van Australië Australië 12 000
Flag of Ireland Ierland 10 801
Vlag van Oekraïne Oekraïne 6 397
Vlag van Kroasië Kroasië 4 712
Vlag van België België 4 000
Vlag van Brasilië Brasilië 3 000
Vlag van Chili Chili 2 300
Vlag van Pole Pole 2 000
Vlag van Nederland Nederland 1 800
Vlag van Spanje Spanje 1 600
Vlag van Israel Israel 1 500
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 800

Taal: Slowaaks
Geloofsoortuiging: Hoofsaaklik Rooms-Katolieke Kerk
Verwante etniese groepe: Ander Wes-Slawiese volke soos Pole, Sorbe en Tsjegge
Slowake
Galery van bekende Slowake wat met die oprigting van die Slowaakse Stigting (Matica slovenská) in 1863 gehelp het

Wêreldwyd leef omtrent 6 miljoen Slowake, waarvan sowat 4,4 miljoen in Slowakye, 810 000 in die Verenigde State, 147 152 in Tsjeggië, 100 000 in Kanada, 90 000 in die Verenigde Koninkryk en 52 750 in Serwië. In Serwië leef die meeste Slowake in die streek Vojvodina saam met ander erkende minderhede, waar Slowaaks saam met ander die amptelke tale vorm. Naas Slowake leef nog minderhede soos Hongare (8,5%) en Roma (2%) in Slowakye.

Die naam van die Slowake is, soos dié van die Slowene, afgelei van die ou benaming vir die Slawiërs (sloveni). Die woordstam daarvan het nog in benamings soos Slowaaks (Slovenčina) en Slowakye (Slovensko) bewaar gebly.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

EnkelvoudEtniese groepMeervoudMoedertaalNasieRooms-Katolieke KerkSlawiërsSlowaaksSlowakyeWes-Slawiese tale

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Goudkus (streek)Covid-19-pandemieWoestynVloeistofPapierInfeksieTrappe van vergelykingPussy RiotGloeilampBosluisbytkoorsNatuurwetenskapBlack SashRob HersovBevolkingsafname22 AprilKangogrotteMaagJo BlackJuan Antonio VillacañasAntisemitismeMiltTransatlantiese slawehandelKoperOnderwysMenstruasieVerenigde KoninkrykJeugdagByDikdermVerenigde State van AmerikaLugbesoedelingNieuwoudtvilleRonelda KamferRubik se kubusKindermishandelingMolekuulAkroniemVryheidsdagMonopolyDieregeluideGeweldArmoedeAlkoholismeDemografie van Suid-AfrikaKaapse florarykSeisoenHartversakingLys van Suid-Afrikaanse musikanteWeeluisAandagstreepWerkersdagSpinnekopGamelanSpringbokKnopiespinnekopKlem-in-die-kaakSamestellingLys van Suid-Afrikaanse digtersOnderhoudPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaBoelieryReën2001LeestekenAkademiaPesachVoorsetselIslamitiese StaatTylaAppel (sanger)Wikimedia-stigting🡆 More