Montenegryne

Die Montenegryne (Montenegryns: Црногорци / Crnogorci, of ) is 'n Slawiese nasie en etniese groep inheems aan Montenegro en aangrensende lande van die Balkanskiereiland, wat Montenegryns, 'n Suid-Slawiese taal, as moedertaal praat.

    Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Montenegryns.

Hulle vorm die titulêre nasie van Montenegro en maak volgens die laaste sensus van 2011 omtrent 45% van dié land se bevolking uit.

Montenegryne
Montenegryne
'n Groep Montenegryne tussen 1855 en 1865.
Totale bevolking: ca. 500 000
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Montenegro Montenegro 278 865

Vlag van Turkye Turkye 100 000
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 40 000
Vlag van Serwië Serwië 38 527
Vlag van Argentinië Argentinië 30 000
Vlag van Duitsland Duitsland 25–30 000
Vlag van Luxemburg Luxemburg 12 000
Vlag van Bosnië en Herzegowina Bosnië en Herzegowina 10 071
Vlag van Chili Chili 7 000
Vlag van Kroasië Kroasië 4 517
Vlag van Kanada Kanada 2 970
Flag of the Republic of Macedonia Noord-Masedonië 2 686
Vlag van Slowenië Slowenië 2 667
Vlag van Australië Australië 1 171
Vlag van Albanië Albanië 366

Taal: Montenegryns, Serwies (Serwo-Kroaties)
Geloofsoortuiging: Hoofsaaklik Oosters-Ortodokse Kerk met minderhede van Rooms-Katolieke Kerk en Islam
Verwante etniese groepe: Ander Suid-Slawiese volke soos Bosniake, Bulgare, Kroate, Masedoniërs, Serwiërs en Slowene
Montenegryne
Taalkundige struktuur van Montenegro volgens nedersettings in 2011, rooi is Montenegryns en blou Serwies
Montenegryne
Taalkundige struktuur van Montenegro volgens nedersettings in 2003, rooi is Montenegryns en blou Serwies

Wêreldwyd leef daar sowat 500 000 Montenegryne, waarvan 278 865 in Montenegro. Daarbenewens vorm Montenegryne belangrike minderhede in Serwië, Bosnië en Herzegowina, Kroasië, Noord-Masedonië, Slowenië en Albanië. Naas Montenegryne vorm Serwiërs die grootste etniese minderheid in Montenegro met 178 110 (28,7%).

Montenegryne word soms as 'n subgroep van die Serwiërs en soms as 'n eie etniese groep langs ander Suid-Slawiese volke soos Bosniake, Bulgare, Kroate, Masedoniërs, Serwiërs en Slowene beskou. Hierdie definise hang af van die klassifikasie van hul moedertaal as 'n Serwiese dialek of as 'n selfstandige taal.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

BalkanEtniese groepMoedertaalMontenegroMontenegrynsNasieSlawiërsSuid-Slawiese tale

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BateKuberkrakerJode in Suid-AfrikaKangogrotteLeierKoedoeMisdaadromanGalblaasAustraliëKlimaatveranderingXHTMLGeskiedenis van erotiese afbeeldingsSeksueel oordraagbare infeksieApartheidAnusGriekwa-AfrikaansN.P. van Wyk LouwLas (rekeningkunde)EskomKommunismeTaalKatoenKonsentrasiekampUpingtonSuiwelprodukDie Stem van Suid-AfrikaVerkragtingDiplopodaVaginale kankerLys van Suid-Afrikaanse musikanteByvoeglike naamwoordDokterMenseregtedagKoos du PlessisVoornaamwoordSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureKlinkerJacques LootsPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaSomerHoërskool Sentraal, BloemfonteinOntwikkelende landVersamelnaamSkoenlapperViëtnamPolitieke partyGeskiedenis (vakgebied)CholeraGroenMaatskaplike verantwoordelikheidEerste WêreldoorlogGeelsugBlourokkeTegnologieSoogdierEiffeltoringSpinnekopInternet van DingeLandbouMusiekteaterHoutJupiterHokkieBelastingKankerTelefoonHomofoonStaalRamsar-vleilande in Suid-AfrikaAlliterasieWortelkanaalNieuwoudtvilleChirurgieNederlandNoordwes🡆 More