Silviet

Silviet is 'n mineraal met formule KCl.

Silviet
Silviet  
Formule KCl 
Onsuiwerhede Br, CO2  
Kleur kleurloos, grys, wit, gelerig tot rooi, soms blou of pers 
Streep wit 
Hardheid 1,5 -2 (Mohs) 
Digtheid 1.993(5) g/cm3 
Optiese eienskappe 
Transparansie deursigtig, deurskynend, opaal 
Dubbelbreking isotroop 
RI-waardes n = 1.4903 
Kristallografie 
Ruimtegroep Fm3
Strukturbericht-kode B1 
Eenheidsel a = 6.2931 Å
* Lys van minerale
Portaal Silviet Geologie

Dit is die mineraalvorm van kaliumchloried, ook bekend as potas in die leketaal. Dit is genoem na die Nederlandse medikus en chemikus François Sylvius de le Boe (1614-1672).

Silviet is goed oplosbaar in water. Dit kan dalk deur sublimasie by 550 °C uit vulkaniese gasse gevorm word.

Fotogalery

Verwysings

Tags:

Franciscus de le Boë SylviusKaliumchloriedMineraalPotas

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TsoenamiSwaziMuishondLieweheersbesieRussiese inval in Oekraïne sedert 2022RivierPieter StraussLys van bekende Suid-AfrikanersLandbouBloeddrukVulkaanNoord-KaapOppervlakteHadjLys van Suid-Afrikaanse skrywersMoskouChristendomOmtrek, oppervlakte en volumeZuid-Afrikaansche RepubliekLys van elemente volgens simboolAnglo-BoereoorlogKarlien van JaarsveldSikloonMierOu Apostoliese KerkUniversiteit StellenboschLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaVoedingDikdermGoudXHTMLFort BeaufortMenseregtedagGroep TweeMeningsverskil oor aardverwarmingPlatteland (rolprent)AntoniemJacques LootsKersfeesZoeloe2001Kappie (skryfteken)AarverkalkingLys van medisinale kruieTekstielFisioterapieHelpmekaar-kollegeWes-AfrikaGeslagsorgaanKindersiektesOlifantOnomatopeeAkroniemPornhubDokterGroot Muur van ChinaMynbouTolla van der MerweOnderhandelinge om apartheid te beëindigRooiwaterNuwe TestamentSmaakParlement van Suid-AfrikaNkosi Sikelel' iAfrikaChinese Grand PrixHomofoonStollingsgesteenteTrigeminale neuralgieKhoisanTreinSinoniemWikibooksHoofkarakterEkonomiese sektorDier🡆 More