Onderneming Sigma

Sigma (Japannees: Kabushiki kaisha Shiguma 株式会社シグマ) is 'n Japannese familie-onderneming wat onder die wêreld se voorste vervaardigers van digitale kameras, objektiewe, flitsligte en ander fotografiese toebehore gereken word.

Sigma het internasionaal veral bekendheid verwerf as die wêreld se grootste onafhanklike vervaardiger van objektiewe.

Sigma Corporation
Kabushiki kaisha Shiguma
株式会社シグマ
Onderneming Sigma
Onderneming Sigma
Tipe Kabushiki kaisha (privaat aandelemaatskappy volgens Japannese reg)
Gestig 9 September 1961
Hoofkantoor Asao-ku, Kawasaki, Kanagawa, Japan
SleutelpersoneKazuko Yamaki
(hoof uitvoerende beampte)
Gebied bedienwêreldwyd
IndustrieFotobedryf
ProdukteDigitale kameras, objektiewe, flitsligte en ander fotografiese toebehore
Inkomste33,4 miljard ¥ (2014)
Werknemers1 135 (2014)
Dogter-
maatskappye
Foveon
Webwerfsigma-photo.co.jp

Die onderneming is in 1961 in Setagaya deur Michihiro Yamaki gestig wat tot sy afsterwe in die ouderdom van 78 in 2012 as Sigma se hoof uitvoerende beampte gedien het. Sigma se produkte word uitsluitlik in die onderneming se Aizu-aanleg in Bandai in die Japannese prefektuur Fukushima vervaardig. Naas sy hoofkwartier in Kawasaki (prefektuur Kanagawa) het Sigma oorsese filiale in die Verenigde State, Hongkong, Singapoer, Duitsland, Frankryk, die Verenigde Koninkryk en Nederland.

Tags:

Digitale kameraJapanJapannees

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DuitsDriedimensioneelSpinnekopBruto binnelandse produkApostelHannes van WykVenesiëBruin huisslangFaktuurSenuweestelselShine4Finale OplossingDonkieGroot vyfGeslagsgelykheidPenisAlkoholismeLetterkundeIslamitiese seksualiteitswetteGeografie van Suid-AfrikaPersHelpmekaar-kollegeKonjunktivitisNeurenberg-verhoreAnargismeAluminiumOopbroninhoudASerebrospinale vogOrlando, FloridaKommunikasieDaggaGreen PornoAnrich HerbstSeksMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaNiersteenNuwe TestamentKweekhuiseffekMenstruasieVaginale kankerOppervlakteOmgewingsbeheerGenreMetafoorSaartjie BaartmanGroot GatMusieksimboleVerkoueVolhoubare ontwikkelingChristendomRichard Francis BurtonBoerkaKoringSenegalLieweheersbesieBeurtkragFisioterapieEllipstekenYouTubeKrapRandall WicombAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeSelfmoordWebblaaierTarentaleStamlose broodboomNoag se arkMielieEienaamNarsismePoleFort BeaufortPad na jou hartStaatstoelae🡆 More