Santa Ana, Kalifornië

Santa Ana is 'n stad in die deelstaat Kalifornië in 'n vrugbare vallei wes van die Santa Ana-berge.

Naby die stad is daar verskeie canyons, rotsformasies, strande en olievelde. Die administratiewe setel van Orange County is ook hier geleë. Die stad is ongeveer 70 km suidoos van Los Angeles. Die Spanjaarde het reeds in 1769 hier gekampeer en sendelinge was besig in die area tot 1830. Dit het in 1886 stadstatus verkry.

Santa Ana
Santa Ana, Kalifornië

Kaart Seël
Santa Ana, Kalifornië
Santa Ana, Kalifornië
Vlag
Santa Ana, Kalifornië
 Land Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
 Deelstaat Santa Ana, Kalifornië Kalifornië
 County Orange
 Koördinate 33°44′N 117°53′W / 33.733°N 117.883°W / 33.733; -117.883
 Stigting 1869
 Geïnkorporeer op 1 Junie 1886
 Oppervlakte:  
 - Totaal 71,271 vk km
 Hoogte bo seevlak 35 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2013) 331 953
 - Bevolkingsdigtheid 4 600/vk km
 Tydsone PST (UTC -8)
 Somertyd PDT (UTC -7)
 Burgemeester Miguel A. Pulido
 Amptelike Webwerf santa-ana.org

Die Toastmasters Internasionaal het van 1962 tot 1990 hulle hoofkantoor hier gehad.

Bron

  • Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 20, Bladsy 412.

Tags:

CanyonCounty (Verenigde State)Deelstate van die Verenigde State van AmerikaKaliforniëLos Angeles

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JohannesburgLaeveldAfrikaSterWitbloedselEkostelselTransatlantiese slawehandelMikro-ekonomieJan van TonderOutismeMangelSkaakAssonansieOnderwysNierKinderregteEben EtzebethKamoefleringBoerboelPolisieRassisme in AfrikaPiesangVerkragtingStruktuur van die AardeBronsBorsteHidroulikaErfenisdag (Suid-Afrika)FotosinteseBreinMonopolieBruin menseIngenieursweseMenstruasieOntdekking van die chemiese elementeWhatsAppCoca-ColaAfvalbestuurMahatma GandhiAfkortingSkoolGroepsgebiedewetWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaDistrik SesRymWaterstofBesnydenisNarkoseSeisoenKlimaatveranderingJazzBloeddrukWaterkringloopLikkewaanPropagandaDeon GrootVerkleurmannetjieViëtnamKunsPseudowetenskapDuitsAborsie in Suid-AfrikaKweekhuiseffekOligopolieMasturbasieVolhoubaarheidTrigeminale neuralgieDubbelpuntAnrich HerbstEierstokDrinkwatervoorsieningKoperKonsentrasiekampCheslin Kolbe🡆 More