Ivan Murray Johnston

I.

M. (Ivan Murray) Johnston (1898–1960), was 'n Amerikaanse plantkundige. Hy het by Pomona College in Claremont, Kalifornië en Harvard-universiteit gestudeer. Sy plantversamelings word gehuisves in die Rancho Santa Ana Botaniese Tuin, in Claremont, en in die Grey Herbarium van Harvard Universiteit. Sy areas van belangstelling was onder andere Pteridofiete en Spermatofiete.

Taksons vernoem deur Johnston

  • Fitzroya cupressoides
  • Leucophyllum frutescens
  • Astragalus sprucei
  • Euplassa
  • Euplassa occidentalis
  • Fuchsia hypoleuca

Die standaard outeursafkorting M.Johnst. word gebruik om hierdie persoon as die skrywer aan te dui wanneer 'n botaniese naam aangehaal word.

Sien ook

Literatuur

Verwysings

Tags:

Ivan Murray Johnston Taksons vernoem deur JohnstonIvan Murray Johnston Sien ookIvan Murray Johnston VerwysingsIvan Murray JohnstonAmerikaClaremontHarvard-universiteitKaliforniëPlantkundige

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BrandmondsindroomWikinewsBaarmoederNamakwalandAfvalbestuurLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)KompasMakrielLys van Suider-Afrikaanse soogdiereVerkragtingMuishondShine4Gewone luislangGeelslangAfrikaVlermuisRooibloedselOekraïneNieu-SeelandChris BlignautSean CombsGianna MichaelsNagapiePretoriaReële getalDisinformasieWaterEpilepsieWynand StrydomDeborah AdairIntensiewe vormLily CarterCyrillus en MethodiusVaginaISBNGamelanSteve BikoJohn SteenhuisenMynbou2023Numeriese en meetkundige patroneGrondBrasiliëPubiese hareInsekBronadresMiddelmisbruikPoesDeon GrootSerge DassaultWarmlugballonJannie du ToitTydAuschwitz-konsentrasiekampSkildklierKleinblouoorglansspreeuLys van Afrikaanse televisiereekseKoue OorlogPaasfeesThabo MbekiBora BoraDie Stem van Suid-AfrikaWaterbesoedelingSkisofrenieBruin menseBierArabiesLiefdeVisSonJohnny SinsLys van Griekse mitologiese figureLys van medisinale kruieSkarlakenkoors🡆 More