Harvard-Universiteit

Harvard-universiteit is 'n privaat navorsingsuniversiteit in Cambridge, Massachusetts, in die Verenigde State.

Die universiteit het ongeveer 6 000 voorgraadse en ongeveer 15 250 nagraadse studente. Harvard is in 1636 gestig en is vernoem na sy eerste weldoener, leraar John Harvard. Die universiteit is die Verenigde State se oudste instansie van hoër onderwys, en sy geskiedenis, invloed, en rykdom maak dit een van die wêreld se gesogste universiteite.

Harvard-Universiteit
'n Gravure by die ingang van Harvard-universiteit.

Sien ook

Verwysings

Tags:

Cambridge, MassachusettsMassachusettsVerenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SteenkoolMiddelmisbruikWetenskaplike metodeTylaDialoog in fiksieLettergreepMaanHerfsAtoomHeuningOogGrondwet van Suid-AfrikaN.P. van Wyk LouwNasionale VrouedagCleopatra VIIKuberkrakerStilleweResensieNamibiëNatuurbewaringSatellietRugbyJan van TonderOrale seksNeurenberg-verhoreVolhoubaarheidSkooluniformDramaRob HersovRoofvoëlDigvormBTWGoogleFranse RewolusieLieweheersbesiePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaLenteDarwinismeAfkortingAfrikaansBrandmondsindroomVigsVerlede tydLys van Suider-Afrikaanse soogdiereHeks van HexrivierEerste WêreldoorlogPerdGeboorteKweekhuisgasTsoenamiSeekoeiWerkloosheidSuid-Afrikaanse GrensoorlogWêreld- Ekonomiese ForumYslandSeksuele opwekkingGreen PornoMateriaalBokmakierieVerkleurmannetjieBybelEngelsWekkerVoegwoordSlaginstrumentNagmaalYstertydperkStaatstoelaeNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaEmfiseemHartArthur GrumiauxNierversakingConsolidated B-24 Liberator🡆 More