Salvokop

Salvokop is 'n woongebied sentraal in Pretoria, Suid-Afrika wat onder die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit val.

Dit word in die noorde begrens deur 'n hoofspoorlyn en die Pretoriastasie verder na die ooste.

Salvokop
'n Geskiedkundige huis in Artillerieweg, Salvokop
'n Geskiedkundige huis in Artillerieweg, Salvokop
Salvokop is in Gauteng
Salvokop
Salvokop
Salvokop Salvokop se ligging in Gauteng
Koördinate: 25°45′40″S 28°11′00″O / 25.76111°S 28.18333°O / -25.76111; 28.18333 28°11′00″O / 25.76111°S 28.18333°O / -25.76111; 28.18333
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Tshwane
Oppervlak
 • Totaal4,09 km2 (1,58 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal7 123
 • Digtheid1 742/km2 (4 510/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense4.2%
 • Indiërs/Asiërs0.9%
 • Bruin mense5.0%
 • Swart mense89.4%
 • Ander0.5%
Taal (2011)
 • Noord-Sotho 17.1%
 • Afrikaans 13.3%
 • Venda (taal) 9.1%
 • Tswana 8.6%
 • Ander 51.9%
Poskode (strate)
0002
Skakelkode012

'n Hele paar bekende bakens is hier geleë: Die Vryheidspark-terrein, die Pretoria Sentraal-gevangenis (deesdae Kgoši Mampuru II) en Dequaria, hoofkwartier van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag.

Geskiedenis

Terwyl Salvokop histories deel was van die Elandspoort-plaasgrond (1842), is die geskiedenis van die gebied gekoppel aan die spoorweggeskiedenis van die stad Pretoria. In 1892 het die Nederlands-Suid-Afrikaanse Spoorwegmaatskappy (NZASM) sy hoofkwartier daar gestig en 'n dorpie daar opgerig het wat bestaan het uit kantoorgeboue, huise, ontspanningsterreine om sy werknemers te akkommodeer. Die woonbuurt het ook huise wat eens as verblyf vir die offisiere van die artillerie-regiment van die Zuid-Afrikaansche Republiek verdedigingsmag gebruik is. Die gebied is tydens apartheid as wit geklassifiseer.

Sien ook

Verwysings


Salvokop  Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.

Tags:

PretoriaPretoriastasieStad Tshwane Metropolitaanse MunisipaliteitSuid-AfrikaVoorstad

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SkilpadWeeluisBierJaarPaaseierNoord-Sotho (taal)Cobus RossouwRoemeensMpumalangaWaldemar SchultzSmall HandsNazi-DuitslandBloedgroepSportMaatskappyTropiese en subtropiese grasveld, savanne en struikveldWebkruiperBeenbreuke en ontwrigtingsISO 8601BreingewasOnse VaderVoornaamwoordSpekboomLuxemburg (provinsie)BloemfonteinAnglo-BoereoorlogDroogteSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Skoonma-se-tongSally EsterhuizenMenslike seksuele gedrag2024 Japannese Grand PrixDjihadTurksvyVenda (taal)SewastopolBernice WestBloeddrukTrigeminale neuralgieVlag van Suid-AfrikaIntensiewe vormSeksuele opwekkingMercuriusAdolf HitlerMongoliëNasionalismeRooibloedselKeelseerHidroponikaFamilie (verwantskap)BloutongsiekteErektiele disfunksieKolitisAarde se atmosfeerSeksuele stimulasieSteenkoolMorfeemBootFilosofieJohn SteenhuisenDepressie (gemoedstoestand)Lord’sSuid-Afrikaanse randReële getalMuggieKramp1991BiljoenDurbanJudas IskariotOogprobleme🡆 More