Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag: Amptelike krygsmag van Suid-Afrika

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) is die amptelike krygsmag van Suid-Afrika.

Dit het in 1994 tot stand gekom as opvolger van die Suid-Afrikaanse Weermag (SAW). Dit sluit personeel en toerusting van die SAW en voormalige tuislande in, asook personeel van voormalige guerrilla-magte van sekere politieke partye soos die ANC se Umkhonto we Sizwe, die PAC se APLA en die beskermingseenhede van die IFP.

Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag
Vlag van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag
Vlag van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag
Vlag van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag
Gestig 1994
Land Suid-Afrika
Organisasie
Tipe Weermag
Hoofkwartier Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Aantal lede
  • 67 373 aktiewe personeel
  • 15 107 reserwe personeel

Geskiedenis

Die SANW het die personeel en toerusting van die SAW oorgeneem en magte van die voormalige Bantoestan-tuislandmagte geïntegreer, sowel as personeel van die voormalige guerrilla-magte.:5 Vanaf 2004 word die integrasieproses as afgehandel beskou met die behoud van personeel, struktuur en toerusting van die SAW. Weens integrasieprobleme, finansiële beperkings en ander kwessies het die SANW egter vaardigheidsbeperkings in die gesig gestaar.

Die Suid-Afrikaanse kommandostelsel was tot 2008 'n burgerlike milisie wat gebaseer was op plaaslike eenhede van kompanjiegrootte tot bataljongrootte. In die laaste jare was die kommandos se rol om die Suid-Afrikaanse Polisiediens tydens interne operasies te ondersteun. Tydens sulke ontplooiings het die eenhede onder beheer van die SAPD gekom.

Volgens die Ministerie van Verdediging Hersiening van 2014, is die SANW "in 'n kritieke toestand van agteruitgang".

Herbewapening

In 1999 het die ANC-regering $4,8 miljard (ongeveer ZAR 30 miljard) aan die aankoop van nuwe wapentuig spandeer. Verskeie aantygings van korrupsie tydens die aankope is daarna geopper. Die aankope behels die verkryging van korvette, duikbote, ligte helikopters, vegsimulators en gevorderde ligte vegvliegtuie.

Personeel

Teen 30 April 2011 was die rassesamestelling as volg:

Volgens geslag sien die SANW as volg daar uit: 56 663 mans (73.4%) 20 505 dames (26.6%)

Die teiken vir vroulike rekrute is in 2010 tot 40% verhoog.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag GeskiedenisSuid-Afrikaanse Nasionale Weermag HerbewapeningSuid-Afrikaanse Nasionale Weermag PersoneelSuid-Afrikaanse Nasionale Weermag VerwysingsSuid-Afrikaanse Nasionale Weermag Eksterne skakelsSuid-Afrikaanse Nasionale WeermagANCAzanian People's Liberation ArmyBantoestanGuerrilla-oorlogvoeringIFPPACSuid-AfrikaSuid-Afrikaanse WeermagUmkhonto we Sizwe

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PropagandaVoegwoordAardrykskundeAkuutNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaByArmoedeverligtingShanzhaiToringKrimpvarkieMenslike skeletAardeMadison IvyWalvisDuitse maselsGesondheidRugbyJohan VorsterBeroerteKoppeltekenPlastiekLys van kinderspeletjiesHidroulikaKorrupsieTuberkuloseLys van Suid-Afrikaanse musikanteWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaTrekarbeidOnderhandelinge om apartheid te beëindigPolitieke partyMateriaalDundermBloeddrukSonkragYsterSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024DinosourusNic de JagerNazi-DuitslandVryheidsdagVolstruisKunselementeBruin menseWetenskapSonGenitale vratBernice WestKoeffisiënt en magswortelDie GelofteLuiperdKonflik (proses)LugbesoedelingRuan PienaarHector PietersonWet op NaturellengrondBloemfonteinWaterbesparing in Suid-AfrikaKokerboomAfrikaanse taalleerJohannesburgAnale kankerInsekMiddeloorontstekingJo BlackVolhoubare ontwikkelingTrevor NasserBeaufortskaalGewone luislangJohn Brown (aktivis)BTWWoestynCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaSeksuele stimulasieFabelAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeWikiHoedJazz🡆 More