Sv Seligenporten

SV Seligenporten is 'n sportklub uit Pyrbaum in die deelstaat Beiere in Duitsland.

SV Seligenporten
Sv Seligenporten
Volledige naam Spielverein Seligenporten e.V.
Stigtingsdatum 23 Julie 1949
Tuisveld MAR Arena, Pyrbaum
Kapasiteit 5 000
Kompetisie Oberliga Beiere

Behalwe sokker, het die klub ook onder meer afdelings vir handbal en ruitersport. Seligenporten is 'n dorpswyk van Pyrbaum wat tot 1970 'n onafhanklike dorp was.

Die klub is op 23 Julie 1949 gestig in die restaurant Mark deur 47 mans van Seligenporten en die buurdorp Rengersricht (vandag ook deel van Pyrbaum), nadat toestemming vanaf die Amerikaanse besettingsmagte verkry is.

Die klubs se grootste prestasie was om die hoofrondte van die DFB-Pokal in die 2007/08-seisoen te haal, waar daar in die eerste rondte met 0-2 teen DSC Arminia Bielefeld vasgeval is voor 3 500 toeskouers.

Onlangse ligaposisionering

  • 1988-89(VII)A-Klasse9de
  • 1989-90(VII)A-Klasse7de
  • 1990-91(VII)A-Klasse6de
  • 1991-92(VII)A-Klasse1ste
  • 1992-93(VII)Bezirksliga Suid
  • 1993-94(VII)Bezirksliga Suid7de
  • 1994-95(VII)Bezirksliga Suid5de
  • 1995-96(VII)Bezirksliga Suid1ste
  • 1996-97(VI)BOL Middelfranken11de
  • 1997-98(VI)BOL Middelfranken15de
  • 1998-99(VII)Bezirksliga Suid
  • 1999-00(VII)Bezirksliga Suid7de
  • 2000-01(VII)Bezirksliga Suid1ste
  • 2001-02(VI)BOL Middelfranken13de
  • 2002-03(VI)BOL Middelfranken13de
  • 2003-04(VI)BOL Middelfranken2de
  • 2004-05(V)Landesliga Sentraal6de
  • 2005-06(V)Landesliga Sentraal6de
  • 2006-07(V)Landesliga Sentraal4de
  • 2007-08(V)Landesliga Sentraal2de
  • 2008-09(V)Oberliga Beiere15de
  • 2009-10(V)Oberliga Beiere

Eksterne skakels

Oberliga Beiere 2009/10-seisoen

TSV Aindling - SpVgg Ansbach 09 - 1. FC Bad Kötzting - TSV Buchbach - SpVgg Bayreuth -
FSV Erlangen-Bruck - VfL Frohnlach - TSV Großbardorf - SpVgg Beiere Hof -FC Ingolstadt 04 II -
FC Ismaning - SV Memmelsdorf - FC Memmingen - TSV 1896 Rain - TSV 1860 Rosenheim
SV Schalding-Heining - SV Seligenporten - TSG Thannhausen - SpVgg Unterhaching

Tags:

1970BeiereDeelstate van DuitslandDuitslandHandbalRuitersportSokkerSport

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SpinnekopIrma SternAntisemitismeGrondbesoedelingHomofoonAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidKoorsAnilingusLobolaEugenetikaUnited Democratic FrontMieliestronkSwartbewussynsbewegingAnne FrankTegnologieSkoolTsoenamiHoërskoolTrigeminale neuralgieAardbewingMagnesiumKontinentMartin Luther King jr.AardverwarmingVerkleurmannetjieTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinErfenisdag (Suid-Afrika)Nazi-DuitslandKoolhidraatLeestekenIntensiewe vormVarkgriepInfeksieGeprosesseerde kosISO 8601Impakte van toerismeGeskiedenis van Suid-AfrikaAntjie SomersEskomRob HersovMiddelmisbruikWikimedia-stigtingBrandSwartkwasmuishondWitbloedselNatuurbewaringOlifantHeupMantisBosluisbytkoorsSendelingposisieDeon MeyerSimmetriePenisKarlien van JaarsveldMuishondKewerWikipediaSekondêre sektor van die ekonomieOudtshoornMondBysteekPerdStilleweKorrupsieJohannesburgRuhan du ToitStaalHeks van HexrivierWetenskaplike klassifikasieBernice WestDelft, KaapstadIntelligensieKompasOrale seksTennis🡆 More