Fsv Erlangen-Bruck

FSV Erlangen-Bruck is 'n sportklub uit Erlangen in die deelstaat Beiere in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling.

FSV Erlangen-Bruck
Fsv Erlangen-Bruck
Volledige naam Fußball- und Sportverein
Erlangen-Bruck e.V.
Stigtingsdatum 15 Mei 1916
Tuisveld Sportanlage des FSV Erlangen-
Bruck, Erlangen
Kapasiteit 1 000
Kompetisie Oberliga Beiere

Benewens sokker het die klub ook onder meer afdelings vir pluimbal, kegelbal, tennis, tafeltennis, gimnastiek en vlugbal. Bruck is 'n stadswyk van Erlangen wat tot in 1924 'n onafhanklike dorp was.

Die klub is op 15 Mei 1916 (tydens die Eerste Wêreldoorlog) gestig as 1. FC Markt Bruck. Die klub is na die samesmelting van Bruck en Erlangen herdoop na 1. FC Markt Erlangen-Bruck.

Na die Tweede Wêreldoorlog is die klub deur die Geallieerdes ontbind, maar dis in 1946 herstig as 'n samesmelting met TV 1861 Erlangen-Bruck en Freie Arbeiterturnerschaft Erlangen-Bruck onder die huidige naam. In 1949 het die ander twee klubs weer die fusie verlaat, maar die klub het sy naam behou.

Die klub het sy grootste prestasie in 2008 behaal deur promosie na die Oberliga Beiere te verkry, die eerste klub uit Erlangen om op hierdie vlak te speel sedert BSC Erlangen in 1979.

Onlangse ligaposisionering

  • 1991-92(VIII)Kreisliga A1ste
  • 1992-93(VII)Bezirksliga Middel-Franke Noord5de
  • 1993-94(VII)Bezirksliga Middel-Franke Noord4de
  • 1994-95(VII)Bezirksliga Middel-Franke Noord5de
  • 1995-96(VII)Bezirksliga Middel-Franke Noord2de
  • 1996-97(VI)Bezirksoberliga Middel-Franke5de
  • 1997-98(VI)Bezirksoberliga Middel-Franke10de
  • 1998-99(VI)Bezirksoberliga Middel-Franke8ste
  • 1999-00(VI)Bezirksoberliga Middel-Franke4de
  • 2000-01(VI)Bezirksoberliga Middel-Franke4de
  • 2001-02(VI)Bezirksoberliga Middel-Franke2de
  • 2002-03(VI)Bezirksoberliga Middel-Franke5de
  • 2003-04(VI)Bezirksoberliga Middel-Franke1ste
  • 2004-05(V)Landesliga Beiere-Sentraal5de
  • 2005-06(V)Landesliga Beiere-Sentraal2de
  • 2006-07(V)Landesliga Beiere-Sentraal2de
  • 2007-08(V)Landesliga Beiere-Sentraal1ste
  • 2008-09(V)Oberliga Beiere

Verwysings

Eksterne skakels

Oberliga Beiere 2008/09-seisoen

TSV Aindling - SpVgg Ansbach 09 - 1. FC Bad Kötzting - TSV Buchbach - SpVgg Bayreuth -
FSV Erlangen-Bruck - VfL Frohnlach - FC Ingolstadt 04 II - SpVgg Beiere Hof - TSV 1896 Rain -
FC Memmingen - FC Ismaning - SV Seligenporten - 1. FC Schweinfurt 05 - TSG Thannhausen -
Würzburger Kickers - SpVgg Weiden - Würzburger FV

Tags:

1924BeiereDeelstate van DuitslandDuitslandErlangenGimnastiekPluimbalSokkerSportTafeltennisTennisVlugbal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PokkeEersterivier (rivier)Duitse Demokratiese RepubliekMenseregteSkerpioenKookkunsNaeltjiesFotosinteseVerbondsarkSelma ArcherdKoekie (rekenaarwetenskap)MiltSirkelTheuns JordaanWikiWoordeboekLiesbreukDiepaartromboseHolocaustDemi Lee MooreWaarheid-en-versoeningskommissieSpringsSonsteekPuberteitBloemfonteinLys van politieke partye in Suid-Afrika800Carike KeuzenkampWeervoorspellingKewerMediaWikiBroodwortelHeupvervangingEthiopiëoqhnrRatelShine4AkkedisRenier van RooyenLys van Afrikaanse rolprenteDroomChris BlignautMeerlustTussenwerpselGeelstertAfrikaanse naguilDiepfopOlifantsoorAppendiksGeorge BallotPapierkelkeHartSianobakterieKernreaksieOSI-modelOlimpiese godeWit-DonderdagBoer Soek 'n VrouRegSonwyserArabiesKolonoskopieJeuksiekteKonjunktivitisSlag van BloedrivierAnglo-BoereoorlogAlliterasieFrankrykBipolêre gemoedsteuringPeach van PletzenEngeland🡆 More