Rugbyvoetbal

Rugbyvoetbal is die versamelnaam vir 'n familie van spansporte bekend as Rugbyunie en Rugbyliga, asook die vroeëre vorme van voetbal waaruit beide sporte, asook Australiese voetbal en Gridiron-voetbal ontwikkel het.

Die twee variante van Gridiron-voetbal — Kanadese voetbal en, tot 'n mindere mate, Amerikaanse voetbal — is eens as vorme van rugbyvoetbal beskou, maar word nou selde so na verwys. Trouens, die beheerliggaam van Kanadese voetbal, Football Canada, was so laat as 1967 bekend as die Kanadese Rugbyunie, meer as vyftig jaar nadat die sport se paaie met die gevestigde reëls van rugbyunie of -liga geskei het.

Rugbyvoetbal is vermoedelik omstreeks 1845 begin by Rugby School in Rugby, Warwickshire, Engeland, alhoewel vorme van voetbal waarin die bal gedra en gegooi is, uit die Middeleeue dateer. Rugbyvoetbal het gedurende die 19de eeu na ander Engelse openbare skole versprei. As gevolg hiervan het Rugbyvoetbal gewild geword oor die hele Britse Ryk, aangesien voormalige leerlinge aan die openbare skole voortgegaan het om Rugbyvoetbal te speel, selfs na hulle skool verlaat het.

Verwysings

Tags:

Australiese voetbalRugbyligaRugbyunieVoetbal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HeuningbyAluminiumJavaScriptKultuurThomas EdisonDonderstormBorsteProvinsies van Suid-AfrikaNetbalDie Stem van Suid-AfrikaVioolReënspinnekopHerfsWetenskapBybelDieregeluideHomoniemPersMagnetismePersoonlikheidEnkelvoudige sinHemelvaartVars waterAngolese BurgeroorlogAardverwarmingMenseregteRymBloedvergiftigingLys van Suid-Afrikaanse skrywersDinosourusAanhalingstekensInsekBurgerregteMickey MuisXhosasLongontstekingSASOLNeurenberg-verhoreSirkelWêreld- Ekonomiese ForumKlimaatsverandering in Suid-AfrikaKaapstadLimfvatstelselLugbesoedelingBateLys van Griekse mitologiese figureKarakteriseringKoperWaterDroomJohnny RapidBestaansboerderyVoorvoegselKernoorlogStaalHorlosieVlekvrye staalDie GelofteVerlede tydOrthopteraJudaïsmeNierSeksuele penetrasieVigsGeskiedenis (vakgebied)Deon GrootVratHondJode in Suid-AfrikaVraag en aanbodDuitslandWikimedia-stigtingWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaMasels🡆 More