Rubiaceae

Rubiaceae is die katjiepiering-familie wat hoort tot die orde Gentianales.

Wêreldwyd hoort daar 13,000 spesies tot die familie waarvan 240 in Suider-Afrika voorkom en daarvan is 100 spesies bome. Die familie word oral in die warmer gedeeltes van die wêreld aangetref. Twee bekende spesies is: Cinchona calisaya van Suid-Amerika wat se kinien gebruik word vir handeling teen malaria en Coffea arabica van Ethiopië en Arabië wat vir kommersiële koffie verbou word.

Rubiaceae
Rubiaceae
Luculia gratissima
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Gentianales
Familie: Rubiaceae
Juss.
Tipegenus
Rubia
Subfamilies
  • Cinchonoideae
  • Ixoroideae
  • Rubioideae

Boomspesies

Van die spesies is:

Sien ook

Rubiaceae 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Rubiaceae

Bron

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KalenderBraaiPotchefstroomSlangCradock-4LeierEngelsAfrikaanse taalleerWoestynKolonoskopieVersamelnaamSomerRobert SobukweFranse RewolusieInternetJodeCeresGeskiedenis van AfrikaansBevolkingOlimpiese Somerspele 2024Verenigde KoninkrykToekoms van die AardeSlawernyDonderstormSpinnekopXHTMLStaalKarpaletonnelsindroomNag van die lang messeVoedselkettingOorkruipersCristiano RonaldoAtoomDinosourusOntbossingNatriumSwemDeelwoordAnale seksUitwerking van klimaatsveranderingWoordsoortKoolstofKamoefleringShanzhaiMaselsAanhalingstekensByvoeglike naamwoordKommunikasieKunsmatige intelligensieOrale seksMickey MuisWalvisPriemgetalRymTransatlantiese slawehandelKommunismeVierde Industriële RevolusieDundermMielieKindersiektesSwartbewussynsbewegingTropiese sikloonCoca-ColaLys van Kaapstad se voorstedeMensKrokodilChatGPTErosietipesHernubare energieAngina pectorisAkademiaNG gemeente TheunissenAfrikaanse WikipediaJohnny RapidWetenskapVerantwoordelikheidHerfsSkarlakenkoors🡆 More