Bosveldkatjiepiering

Die bosveldkatjiepiering (Gardenia volkensii) - voorheen Gardenia spatulifolia - is 'n klein boompie wat in KwaZulu-Natal en noord van die Vaalrivier voorkom.

Die blomme is wit wanneer hulle oopgaan - soos die van die Boskatjiepiering - maar verdof tot geel. Die vrugte is grysgroen, vlak gerib en is 60 x 30 mm groot. Hulle het dikwels grys of witterige kolle op. Die spesie is ook inheems in Angola, Botswana, Eswatini, Ethiopië, Kenia, Malawi, Mosambiek, Namibië, Somalië, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Bosveldkatjiepiering
Bosveldkatjiepiering
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
G. volkensii
Binomiale naam
Gardenia volkensii
K.Schum., (1904)

Sien ook

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Bipolêre gemoedsteuringRobbeneilandKlankSydneyProteaSoogdierNiemetaalBorskankerLys van visseKrokodilCounter-Strike 2WoordeskatToerismeSlag van BloedrivierProstaatkankerVulkaanLys van Griekse mitologiese figureDierMisdaadToringVoegwoordMosambiekSamestellingKarakteriseringSelGeslagsgelykheidMeeueKrampYstertydperkSeksueel oordraagbare infeksieLieweheersbesieLJagluiperdGrondwet van Suid-AfrikaMartin Luther King jr.Perdebye1913SwangerskapDruiweOrale seksGezina, PretoriaIntensiewe vormWiki CommonsPretoriaKommunismeDaggaWaterbesparing in Suid-AfrikaHartEngelsVlagterminologieCovid-19-pandemieByvoeglike naamwoordSmaakDirekte en Indirekte redeDemokratiese AlliansieArabies-Israeliese konflikDubbelpuntRefentse MorakeGesonde dieetKalenderMuishondNamakwalandInnes en Franna BenadéInternetOutismeAfrikanersSendelingposisieKolorektale kankerSeisoenHartversakingMigrasie van voëlsMiltSwael🡆 More