Mingerhout

Die Mingerhout (Breonadia salicina) is 'n immergroen boom in die katjiepiering-familie, Rubiaceae.

Dit is die enigste spesie in die genus Breonadia is dus 'n monotipiese takson. Die boom kom in tropiese en suidelike dele van Afrika in die volgende lande voor: Angola, Benin, Burkina Faso, Eswatini, Ethiopië, Ghana, Ivoorkus, Jemen, Kameroen, Kenia, Madagaskar, Malawi, Mali, Mosambiek, Nigerië, Saoedi-Arabië, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Soedan, Tanzanië, Togo, Tsjad, Zambië en Zimbabwe.

Mingerhout
Mingerhout
groeiwyse in Zimbabwe
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Gentianales
Familie: Rubiaceae
Genus: Breonadia
Spesie:
B. salicina
Binomiale naam
Breonadia salicina
(Vahl) Hepper & J.R.I.Wood, (1982)
Sinonieme
  • Adina galpinii Oliv.
  • Adina lasiantha K.Schum.
  • Adina lasiantha var. parviflora Hochr.
  • Adina microcephala (Delile) Hiern
  • Adina microcephala var. galpinii (Oliv.) Hiern
  • Adina spathellifera (Baker) Oliv.
  • Breonadia microcephala (Delile) Ridsdale
  • Breonadia salicina var. galpinii (Oliv.) Hepper & J.R.I.Wood
  • Cephalanthus coriaceus K.Schum.
  • Cephalanthus spathellifer Baker
  • Nauclea microcephala Delile
  • Nauclea verticillata Baill.
  • Nerium salicinum Vahl

In Suid-Afrika kom dit in KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga voor. Daar is ook 'n afgesonderde populasie langs die Limpoporivier wes van Musina. Dit is 'n beskermde boom in Suid-Afrika. Ander inheemse name is: Matumi in Engels, Mohlomê in Sotho, Mutu-lume in Venda en Umfomfo in Zoeloe.

Die boom kom soms in stande voor en groei net langs standhoudende riviere. Die blare is in kranse van drie tot vier gerangskik, is ellipties, glansend donkergroen en min of meer regop. Die boom lyk baie soos die Kinaboom, maar hulle kom nie in dieselfde habitat voor nie.

Die boom se FSA-nommer is 684.

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WinterKongo-krisisNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyWiki CommonsMeningsverskil oor aardverwarmingEkonomieHadedaLys van politieke partye in Suid-AfrikaSeilvaartFotosinteseNaaldekokerTransatlantiese slawehandelAdolf HitlerFiela se kindErfenisdag (Suid-Afrika)LübeckHandelsmerkSeisoenVlinderVarkgriepVergelykings (taalkunde)BorsteBruto binnelandse produkErica BoyerKinderregteAfrikaanse woordelys en spelreëlsVingerseksInstagramBloutongsiekteLenteTuisbladKookpuntJoodse kalenderMynbouSwart nasionalismeCarike KeuzenkampBeroerteBronadresAgtervoegselRookgewoonteGeskiedenis van kindermishandelingVoedingNierversakingEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaIdioomDeelwoordDialoog in fiksieVersoeningsdagHokkieMisdaadNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaBestaansboerderyVulvaWinnie Madikizela-MandelaProstaatkankerVreesPapierHerfsHondLys van chemiese elemente volgens atoomgetalWayde van NiekerkDramaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Maatskaplike verantwoordelikheidEk is 'n Afrikaan (toespraak)AmateurradioYouTubeSpringbokkeAnilingusWet op Bantoe-onderwysRina HugoMilitêre diensplig in Suid-AfrikaRudi ClaaseMielieSinoniemReg tot ‘n gesonde omgewingSwart menseEjakulasie🡆 More