Klipels: Plantspesie

Die klipels (Afrocanthium mundianum) is 'n boom wat voorkom vanaf Kaapstad onder die platorand tot in Limpopo en weswaarts tot by Mahikeng en Eswatini.

Daar is ook 'n afgesonderde populasie in Zimbabwe en Mosambiek. Die boom groei in oop, klipperige plekke, op miershope en ook in oewerstruikbos. Die boom se FSA-nommer is 710.

Klipels
Klipels: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Gentianales
Familie: Rubiaceae
Genus: Afrocanthium
Spesie:
A. mundianum
Binomiale naam
Afrocanthium mundianum
(Cham. & Schltdl.) Lantz, (2004)
Sinonieme
  • Canthium mundianum Cham. & Schltdl.
  • Canthium mundianum var. pubescens Cham. & Schltdl.
  • Plectronia mundiana (Cham. & Schltdl.) Pappe
  • Plectronia mundiana var. pubescens (Cham. & Schltdl.) Sond.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

FotosinteseAfleiding (taalkunde)KindermishandelingWerkloosheidAngina pectorisNederduitsch Hervormde KerkSteve BikoKommunismeTweede Nuwe JaarPussy RiotKoppeltekenAfrikaDiskriminasieKindersiektesEnkelvoudige sinNeerslagVaginaIntensiewe vormCristiano RonaldoChemiese verbindingOutismeAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeCleopatra VIIAntisemitismeKwame NkrumahSwangerskapKoerantDonderstormWiki CommonsKrokodil23 AprilWaterpokkiesHokkieSwart nasionalismeKeramiekDuitslandGeografie van Suid-AfrikaSeekoeiInflasieJuan Antonio VillacañasMenslike seksuele gedragDie ontstaan van die dramaHernubare energieVoorsetselPoesTafelbergVennootskapGroepsgebiedewetLongWinnie Madikizela-MandelaAnale kankerTrekarbeidOranje-VrystaatBlack SashHartversakingWeervoorspellingVisLys van Suid-Afrikaanse skrywersAntoniemAboriginesEkostelselVerkleurmannetjieVolstruisSosiale mediaNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyDeelteken en umlautKinderregteResensieIronieAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidKookpuntSteenkoolLeierMierMetafoorLionel Peterson🡆 More