Die Valsmispel (Vangueriopsis lanciflora) is 'n boom wat voorkom in Ovambo in die noorde van Namibië asook in Angola, Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Malawi, Mosambiek, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.
Valsmispel | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Gentianales |
Familie: | Rubiaceae |
Genus: | Vangueriopsis |
Spesie: | V. lanciflora |
Binomiale naam | |
Vangueriopsis lanciflora (Hiern) Robyns, (1928) | |
Sinonieme | |
|
Die boom groei in sanderige bosveld, dikwels op klipperige plekke. Die boom lyk baie soos die Wildemispel.
Die boom se FSA-nommer is 704.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Valsmispel, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.