Zoeloelukwart: Plantspesie

Die zoeloelukwart (Oxyanthus latifolius) is 'n klein tot middelgroot boom wat in sanderige woude voorkom, vanaf die noorde van KwaZulu-Natal tot by Beira in Mosambiek.

Die boom het lang, buisvormige blomme en asimmetriese, donkergroen blare. Die boom se FSA-nommer is 696.1.

Zoeloelukwart
Zoeloelukwart: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Gentianales
Familie: Rubiaceae
Genus: Oxyanthus
Spesie:
O. latifolius
Binomiale naam
Oxyanthus latifolius
Sond., 1865
Sinonieme
  • Oxyanthus monteiroae N.E.Br.
  • Oxyanthus schlechteri K.Schum.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Leonardo da VinciGordelroosPoësieKindermishandelingDiamantbedryfLiesbreukSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Nazi-DuitslandAntjie KrogStaalGrondwet van Suid-AfrikaOnderwerp (taalkunde)VryheidsmanifesInsekTermietAardverwarmingEnsiklopedieBTWStresKoringSamestellende afleidingIntensiewe vormBestuiwingVars waterToekoms van die AardeEnkelvoudige sinSikloonNasionale VrouedagSinoniemKoperEuropaLenteSendelingposisieHibernasieSintetiese veselsLys van Afrikaanse televisiereekseDiskriminasieSoogdierDoelwitAntoniemGedigKoue OorlogLys van chemiese elemente volgens atoomgetalEkotoerismeSeksuele opwekkingPornografiese subgenresVaginaDemi Lee MooreBraaiNatuurlike hulpbronWitbloedselPornografieSkaakBurgerregteTitaanKwaZulu-NatalKarpaletonnelsindroomSeekatAkkedisMenseregteGeskiedenis van die BoererepubliekeWaterbesoedelingVoortrekkermonumentAfkortingVerenigde State van AmerikaSlag van Cuito CuanavaleByvoeglike naamwoordCarles PuigdemontPlastiekProteaGeelsugKameelperdAngssteuringSoweto-opstandHartaanvalRookgewoonteAfvalbestuur🡆 More