Harpuiskatjiepiering

Die harpuiskatjiepiering (Gardenia resiniflua) is 'n meerstammige struik of klein boompie wat voorkom in die noorde van Limpopo.

Die spesie is ook inheems in Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Malawi, Mosambiek, Namibië, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.

Harpuiskatjiepiering
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
G. resiniflua
Binomiale naam
Gardenia resiniflua
Hiern, (1877)

Die plant is 'n geoksiel Die boom groei in ruigtes, bosveld, oewerbos of droë woud. Die blare is fluweelagtig maar volwasse blare is grof aan die bokant en fluweelagtig aan die onderkant.

Die plant het ook twee subspesies:

  • Gardenia resiniflua subsp. resiniflua
  • Gardenia resiniflua subsp. septentrionalis Verdc.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MonopolieRuslandAngina pectorisNiersteenNiemetaalInstagramOmgewingsgesondheidMiddeloorontstekingLenteSeevlakBuck AngelLimpopo (rivier)Mikro-ekonomieGolf (fisika)Wêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaWiki CommonsDigvormAtoomEkonomieMagneetTydBosvarkStereotipeAfvalbestuurLys van landeByvoeglike naamwoordBipolêre gemoedsteuringOrale seksOm-te-infinitiefkonstruksieLys van bekende Suid-AfrikanersWoestynHarry Herbert CrosbyMetaalRookgewoonteAntjie KrogMobutu Sese SekoDiepaartromboseTrekarbeidWet op Bantoe-onderwysNatriumGalileo GalileiMartin Luther King jr.TienerKoolhidraatSamestellingSintetiese veselsAgtervoegselMonumentEufemismeKontinentAfrikanersSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994DriedimensioneelPriemgetalUitwerking van klimaatsveranderingTropiese sikloonHartseerLabia (geslagsdele)Goudkus (streek)VigsRenaissanceVaginale kankerPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaKatoenSuurreënDemokrasieKapitalismeRonelda KamferPaarl GimnasiumBlourokkeTweede WêreldoorlogStadVier temperamenteHartaanval🡆 More