Wildelukwart: Plantspesie

Die wildelukwart (Oxyanthus speciosus) is 'n klein boom wat groei onder die kruin van die woud en kom in Suid-Afrika voor vanaf Port St.

Johns">Port St. Johns noordwaarts langs die kus tot in die Lebomboberge en ook langs die Limpoporivier. Dit is ook inheems in Angola, Benin, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Ethiopië, Gaboen, Gambië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Golf van Guinee-eilande, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Liberië, Malawi, Mosambiek, Nigerië, Republiek die Kongo, Rwanda, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Soedan, Tanzanië, Togo, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Wildelukwart
Wildelukwart: Subspesies, Sien ook, Bronne
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Gentianales
Familie: Rubiaceae
Genus: Oxyanthus
Spesie:
O. speciosus
Binomiale naam
Oxyanthus speciosus
DC., (1807)

Subspesies

Die spesie het vier subspesies:

  • Oxyanthus speciosus subsp. gerrardii (Sond.) Bridson
  • Oxyanthus speciosus subsp. mollis (Hutch.) Bridson
  • Oxyanthus speciosus subsp. speciosus
  • Oxyanthus speciosus subsp. stenocarpus (K.Schum.) Bridson

Sien ook

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Wildelukwart SubspesiesWildelukwart Sien ookWildelukwart BronneWildelukwart Eksterne skakelsWildelukwart

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KrokodilOos-KaapSkrywerSatellietMynbouMasturbasieVermenigvuldigingWiskundige terminologieFabelEkonomie van Suid-AfrikaKlein-KarooTreinRugbyKlimaatsverandering in Suid-AfrikaInvloed van vigs op die ekonomieSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeSonkragVlagterminologieMonopolieSpringbokYstertydperkMaatskappyInentingAkuutEkologieOmtrek, oppervlakte en volumeGemeenskapsorganisasieHipoteseJaarAardkorsWoestynDonkieReënKunsmatige algemene intelligensieAnale seksLys van chemiese elemente volgens atoomgetalVerkragtingWaterEuropaNoag se arkKommunikasieAgtervoegselFiela se kind (rolprent)Mobutu Sese SekoNatuurlike hulpbronHemelvaartsdagGesonde dieetNoord-KaapBTWVerkoueGrondGianna MichaelsVigsErosietipesPeriodieke tabelHigiëneByAfrikaanse WikipediaAfrikaanse TaalmonumentRuslandLiefdeMetafoorOrale seksVersoeningsdagAarverkalkingToekoms van die AardeMuskeljaatkatRooibokImmunologieSeisoenOorstromingVoedingMierKindersiektesSpringbokkeKultuur🡆 More