Die koffieplant (Coffea) is 'n genus van ongeveer sestig spesies van blomdraende plante in die familie Rubiaceae.
Die meeste spesies (33) kom in tropiese Afrika voor. Op Madagaskar kom veertien soorte voor, in tropiese Suidoos-Asië en op die eiland Mauritius, drie soorte. Alle soorte is egter houtagtige plante. Die plante se sade is die bron van die stimulerende drankie genaamd koffie. Die sade word algemeen koffiebone genoem. Koffie is die wêreld se gewildste drankie. Gevolglik is die koffieplant 'n winsgewende landbougewas.
Koffieplant (Coffea) | |
---|---|
Blomme van Coffea arabica | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Ixoroideae |
Tribus: | Coffeeae |
Genus: | Coffea |
Tipespesie | |
Coffea arabica | |
Koffie-groeiende streke van die wêreld |
|
|
|
Wiki Commons bevat media in verband met Coffea. |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Coffea, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.