Koffieboon: Saad van die koffieplant

'n Koffieboon is die saad van die koffieplant; die pit binne-in die rooi of pers vrug.

Koffieboon
Koffieboon: Saad van die koffieplant
cash crop
Subklas vanSaad, product, CoffeaWysig
Onderdeel vanCoffeaWysig
GebruikkoffieWysig
Vervaardiging metodedry roastingWysig
Natuurlike produk van taksonCoffea arabica, Coffea canephora, S795 coffeeWysig

Die vrugte, genoem koffiekersies of koffiebessies, bevat gewoonlik twee pitte met die plat kant na mekaar gedraai. Koffiebone bestaan hoofsaaklik uit endosperm wat tussen 0,8 en 2,5% kaffeïen bevat - een van die hoofredes vir die teel van die plant. In sommige lande is koffiebone 'n belangrike uitvoerproduk.

Koffieboon: Saad van die koffieplant
Koffievrugte aan 'n koffieplant (Coffea arabica).

Die sade word van die vrug geskei, wat as bemesting gebruik kan word of weggegooi word.

Die sade van verskillende plante het ietwat verskillende eienskappe. Die verskillende koffieplante is Coffea arabica, Coffea benghalensis, Coffea canephora, Coffea congensis, Coffea excelsa, Coffea gallienii, Coffea bonnieri, Coffea mogeneti, Coffea liberica en Coffea stenophylla. Coffea arabica beslaan omtrent 75% van die wêreld se koffiehandel.

Tags:

Coffea

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AgtervoegselEjakulasiePropagandaAfvalbestuurOlimpiese SpeleKolonialismeMiddelmisbruikStereotipeLiesbreukMieliestronkSosiale mediaTegnologieNiemetaalRymKoperTransatlantiese slawehandelBywoordGroepsgebiedewetThabo MbekiKinderregteIngenieursweseKewerLangste woordLugbesoedelingStellenboschEmosieReënvalbepalingFossielbrandstofKlereSatellietVryheidsdagVerenigde KoninkrykAnale kankerHelpmekaar-kollegeBloukraanvoëlDemografie van Suid-AfrikaDrakensbergeMagnetismeToutrekFrankrykNag van die lang messeKaapse florarykMierNic de JagerKolonisasieSkilpadSitrusEreksieSkoolPretoriaSwart menseEkonomieWetenskaplike klassifikasieLys van politieke partye in Suid-AfrikaPapierWet op Bantoe-onderwysHomofoonSoutsuurNatuurlike hulpbronCarike KeuzenkampNarsistiese persoonlikheidsteuringSuikersiekteLys van chemiese elemente volgens atoomgetalDieremishandelingDemokratiese Republiek die KongoInternetAppelVliegtuigWerkwoordErfenisThys die BosveldklongGautengAborsie in Suid-AfrikaGroot Muur van ChinaJohannes Hahn🡆 More