Poeierbaskatjiepiering

Die poeierbaskatjiepiering (Gardenia ternifolia) is 'n meerstammige struik of klein boompie wat voorkom in die noordooste van Limpopo tot ver noord in Afrika.

Buite Suid-Afrika is die plant inheems in Angola, Benin, Botswana, Burkina Faso, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Ethiopië, Gaboen, Gambië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Malawi, Mali, Mosambiek, Namibië, Nigerië, Republiek die Kongo, Rwanda, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Soedan, Tanzanië, Togo, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Poeierbaskatjiepiering
Poeierbaskatjiepiering
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
G. ternifolia
Binomiale naam
Gardenia ternifolia
Schumach. & Thonn., (1827)

Die boom groei in ruigtes, bosveld, oewerbos of droë woud. Die bas is glad en poeierig en kan afvryf. Dit skilfer ook af, in ronderige stukkies.

Poeierbaskatjiepiering
'n Poeierbaskatjiepiering in Kirstenbosch.

Die spesie het drie subspesies:

  • Gardenia ternifolia var. goetzei (Stapf & Hutch.) Verdc.
  • Gardenia ternifolia subsp. jovis-tonantis (Welw.) Verdc.
  • Gardenia ternifolia subsp. ternifolia

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Poeierbaskatjiepiering Sien ookPoeierbaskatjiepiering VerwysingsPoeierbaskatjiepiering BronnePoeierbaskatjiepiering Eksterne skakelsPoeierbaskatjiepiering

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Russiese inval in Oekraïne sedert 2022VarkSamestellingGroot TrekBeesvleisAnale seksToestand van materieGewone breukeWikimedia-stigtingNoord-KaapChemiese elementHartMilitêre geskiedenis van Suid-AfrikaVoorhuidSuurstofTekstielNieu-SeelandOlimpiese Somerspele 2024ItaliëMark (ekonomie)CheiridopsisVryheid van spraakBeleggingBTWNamibiëHulpwerkwoordOutismeNelson MandelaVolksmoordAardverwarmingTheuns JordaanTuberkuloseDataverwerkingBeeldspraakEuropaC.J. LangenhovenWiki CommonsRobbeneilandFiela se kindAluminiumVitamienHolocaustDelft, KaapstadChromatografieAgtervoegselPaulus van TarsusLongontstekingDemokrasieJan van RiebeeckDikdermDriehoekLettergreepDialoog in fiksiea2crwLKinderregteEmfiseemFranse RewolusieGesondheidAntisemitismeLenteStilleweStratovulkaanLys van medisinale kruieGeletterdheidHooglied van SalomoGeskiedenis van kommunikasieCoca-ColaAfro-AmerikanersZoeloeSeetherSuid-Afrikaanse referendum van 1992Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaPrimêre sektor van die ekonomieBywoordSuid-Afrika🡆 More