Vis Roman

Die roman (Chrysoblephus laticeps) is 'n vis wat endemies is aan die ooskus vanaf Kaapstad tot by Port St.

Johns">Port St. Johns. Die gemiddelde grootte van die vis is 30 cm, maar kan tot 50 cm lank en 4,2 kg swaar word. Die vis is oranje van kleur met 'n wit streep oor die rug en die kieue van die vis. Die vis staan ook bekend as die rooiroman.

Rooiroman
Vis Roman
Vis Roman
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Superfamilie:
Familie:
Genus:
Chrysoblephus
Spesie:
C. laticeps
Binomiale naam
Chrysoblephus laticeps

Hulle leef in rotsriwwe in water van 5 tot 100 m diep. Die onvolwasse vissies leef in beskutte water. Die vis is 'n gewilde hengelvis maar word selde van die land af gevang.

Sien ook

Bronne

Eksterne skakel

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KernkragVulvaLenteNotre-Dame-katedraalHoofkarakterWoordsoortWalvisMobutu Sese SekoYouTubeWoordNasionale VrouedagKongo-krisisTrappe van vergelykingSnaarinstrumentVerenigde State van AmerikaHidroëlektrisiteitLimpopoMorfologie (taalkunde)1 MeiAarde se atmosfeerTheuns JordaanVergelykings (taalkunde)HulpwerkwoordZenobia KockLys van nedersettings in Suid-AfrikaKlimaatGemeenskapVerkoueAngolese BurgeroorlogCristiano RonaldoTennisKasteel die Goeie HoopJaco du PlessisKarooNasionale VrouemonumentVoortrekkersHemelvaartsdagOlimpiese SomerspeleKolonoskopieKoppeltekenPlae van EgipteProteïenPlaasjapieDonkieDwelmmiddelBotrivier-vleiKorrupsieZimbabweHipoteseSportHomoniemMaselsPokerGroenProstaatklierMenslike skeletRichard GaddAdolf HitlerBloukransrivierbrugNoag se arkGroot Muur van ChinaVolhoubaarheidMasturbasieMensGeletterdheidDinosourusLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsWetenskaplike klassifikasieVryheidsdagBakterieLys van medisinale kruieBek-en-klouseerSpinnekopWolfLys van Suid-Afrikaanse skrywers🡆 More